Rayno RTT - 2011 - Graad 10 - Bl 1-11

  1. Soorte Rekenaars (7)
    • 1) Mikro
    • 2) Mini
    • 3) Terminale
    • 4) Werkstasies
    • 5) Hoofraam
    • 6) PDA
    • 7) Skoot
    • 8) Super
  2. 1) Mikro
    • Ook genoem
    • Persoonlike rek
  3. Hanteer self:
    Toevoer, verwerking, afvoer berging
  4. Hoeveel persone het toegang
    • 1
    • Voorbeelde
    • Tafelblad
    • Draagbare
    • Kan ‘n Tafelblad rekenaar rond gedra word
    • Nee
    • 2) Mini rekenaar
    • Grootte
    • Groter as mikro, kleiner as hoofraam
  5. Hoe gebruik?
    Bediener in ‘n netwerk in medium groot besighede
  6. Waar gehou
    Lugversorgde plek
  7. Operateur wat soggens aan en saans afskakel
  8. 3) Terminaal
    Toestel wat oor afstand interaktief op ‘n rekenaar werk
  9. Domterminaal
    • Net skerm, sleutelbord en muis – kan nie data verwerk nie-
    • afhanklik v ander rekenaar deur netwerk gekoppel
  10. Slimterminaal
    Monitor en sleutelbord wat eie verwerker het en gekoppel aan hoofraam
  11. Spesiale doel terminale
    Kan slegs sekere funksie verrig (bv OTM masjien)
  12. 4) Werkstasie
    Tafelblad rekenaar met kragtige verwerker, ekstra geheue, gevorderd bv. 3D grafika/ontwikkeling v speletjies
  13. 5) Hoofraam
    • Het spesiale bedrading & lugversorging nodig: loop dag & nag
    • Spoed
    • Baie vining
  14. Data
    Baie stoor
  15. Hoeveel gebruikers
    • Baie, gelyktydig aan hoofraam gekoppel – elk toegang tot domterminaal
    • Voorbeeld
    • Groot ondernemings soos banke, universiteite, regerings departemente
  16. 6) PDAs
    • Geheue
    • Vlugtig, het nie hardeskyf nie
    • Sleutelbord
    • Nee, raakskerm
    • Vorm
    • Klein, lig, redelike battery lewe
    • 7) Skoot
    • Draagbaar
    • Genoem
    • Notebooks
    • Bestaan uit
    • Vertooneenheid, sleutelbord, wysertoestel, verwerker, geheue, hardeskyf (werk met batterye)
    • Neiging
    • Word al kleiner
    • 8) Super Rek Eienskappe
    • Vinnigste, kragtigste, duurste
    • Wie gebruik
    • Groot organisasies, komplekse wisk berekenings:
    • NASA (ruimteprog),
    • wapen navorsing,
    • olie-ontginning,
    • weervoorspellings
  17. 9) Bedieners
    • Doel
    • Diens lewer aan ander rekenaars
  18. Vereistes
    Goeie verwerker, baie geheue, groot hardeskyf
  19. Leer bediener
    Rek verantw vd stoor v leers
  20. Drukker bediener
    Hanteer 1 of meer drukkers
  21. Netwerkbediener
    Netwerkbeheer hanteer
  22. Databasis bediener
    Databasis navrae hanteer
  23. Rekenaar gebruik vir ruimteprog
    Super
  24. Rek gebruik deur Banke en Universiteite
    Hoofraam
  25. Rek gebruik by die huis
    • Mikro
    • Rek gebruik deur groot winkels: Edgars, Jet
    • Mini?
  26. Het nie ‘n hardeskyf vir stoor nie
    PDA
  27. Word persoonlike rek genoem
    Mikro
  28. Vinnigste, kragtigste, duurste
    • Super
    • Operateur skakel soggens aan, saans af
    • Mini
  29. Kan tot biljoene instruksies per sekonde verwerk
    Super
  30. Kan tot 4 000 gebruikers, dmv terminale gekoppel, hanteer
    Hoofraam?
  31. Rek vir wapen navorsing, olie ontgin, weervoorspellings
    • Super
    • Gebruik in komplekse wisk berekenings
    • Super
    • Baie gebruikers gelyktydig gekoppel
    • Hoofraam?
    • Kano ok as ‘n bediener in network gebruik word
    • ???
    • Hanteer alle toevoer, verwerk, afvoer, berg self
    • Mikro
    • STOOR TOESTELLE EN MEDIA
    • Waaruit bestaan ‘n rekenaar (5)
    • 1) Rekenaarkas
    • 2) Moederbord
    • 3) Koppelvlakke
    • 4) Kragbron
    • 5) Stoor en geheue
  32. 1) Rekenaarkas
    • Hou elektroniese komponente. Metaal/Plastiek, beskerm komponente. Toestelle aan hom gekoppel
    • 2) Moederbord
    • Al die geintegreerde stroombane en komponente. Hier kommunikeer die rek en elke komponent vd rek. Neiging: word al kleiner

    • 3) Koppelvlakke
    • Koppel ander toestelle soos hardeskyf, CD ROM, DVD ROM aan moederbord.
    • Uitbreidingskoppelvlakke
    • Openinge waar ander stroombaanborde ingesit kan word om nuwe apparaat soos klankkaarte en videokaarte te Koppel
  33. 4) Kragbron
    • Voorsien rek v krag
    • Waaier verhoed oorverhitting
  34. 5) Stoor & Geheue
    • Stoor
    • Spasie op hardeskyf of op verwyderbare media (hoeveel musiek en prentjie leers gestoor kan word)
  35. Geheue
    • LSG (lees-skryf-geheue) RAM, hoeveel programme, prente, leers jy op 1 slag kan open.
    • Primere Geheue
    • 1) LSG
    • 2) LAG (lees alleen geheue)
  36. LSG
    • Wil altyd krag he. Rek af, data verlore
    • LAG
    • Stoor inligting (tydens vervaardiging) permanent. Kan nie verander word nie.
  37. Verskille tussen LSG en LAG
    • LSG LAG
    • 1) Data kan na hom geskryf word Kan nie
    • 2) Tydelike geheue net aktief as rek aan is kan nie data
    • verander nie
    • 3) Rek aan: leers vd vasteskyf gelaai tot Vervaardiger stoor
    • Rek afgesit word data op rek
  38. 4) Gebruiker het toegang tot LSG Gaan nie verlore as
    rek afgesit word
  39. 5) Verwerker kan net data in en uitvoer LAG het spesiale
    • wat in LSG is en nie in sekondere instruksies, BIOS
    • geheue nie. as rek aangesit
    • word
    • 6) LSG vlokkies is kleiner as verwerker Rek gebruik LAG
    • vlokkies om stroombaanborde
    • 7) LSG definieer die grootte vd rek te lees
  40. Stooreenhede verdeel in 2 dele
    Primere en Sekondere Stoormedia
  41. Hardeskyf
    Primere stooreenheid
  42. 2 Soorte
    • Interne (ingeboude)
    • Eksterne
  43. Alle data word op hardeskyf gestoor
  44. Waar is die hardeskyf
    In rekenaarkas gebou
  45. Draagbare hardeskyf
    Prop in USB-poort (Universal Serial Bus)
  46. Verwyder
    Druk knoppie langs skyfaandrywer
  47. Vasteskyf
    C
  48. CD/DVD ROM aandrywer
    D
  49. Doel v lugdigte houer waarin skyf verseel is
    Stof uithou en voorkom dat aan skyf geraak word
  50. Hoe groter hardeskyf
    Hoe meer inligting kan jy stoor
  51. Alle leers ewe veel spasie
    Nee, musiekleers gebruik meer as gewone data
  52. Hoe word geheuespasie gemeet
    Gigagrepe
  53. Sekondere stooreenhede
    • CD (Compack Disk)
    • DVD (Digital Versatile Disk)
    • geheuestok (memory stick)
    • slimkaarte (bankkaart)
    • PC kaarte (digitale kamera)
  54. CD
    • Stoor v data
    • DVD
    • Stoor v videos
    • Albei is optiese skywe. Verskil
    • Stoorkapasiteit: DVD baie meer
  55. Geheuekaart
    Kan herprogrammeer en uitgewis word. Om leers na ander toestelle oor te dra. Kompak. Baie stoorruimte. Duur, handig, hoe spoed, pas in jou sak
  56. Geheue stok
    • Plug & play vermoe vd rek
    • 6) Skyfaandrywers
    • ‘my computer’: Hardeskyf; DVD; USB geheuestok; USB HSDPA modem
    • 7) Stoorkapasititeit
    • Alle data gestoor patron van 0’e en 1e.
    • 0 of 1 word ‘n BIS (BIT) genome
    • 8 BITS vorm ‘n GREEP (BYTE)
    • 1 GREEP VORM 1 KARAKTER
    • Term Afkorting Kapasiteit
    • Kilo greep KG/K 1 000 grepe
    • Mega greep MG 1 milj grepe
    • Giga greep GG 1 bilj grepe
    • Tera greep TG 1 triljoen grepe
  57. Poorte
  58. Funksie
    Om drkkers, muise e.a aan rek te Koppel
  59. 4 Groepe
    • 1) Serie
    • 2) Parallel
    • 3) USB
    • 4) Fire Wire
  60. Serie
    Versend data bis vir bis.
  61. doel
    om modems, muise,sleutelbord aan moederbord te koppel
  62. Parallel
    koppel toestelle wat meer as 1 bis per keer kan stuur, bv drukkers. Duurder as seriepoorte, data word vinniger versend.
  63. USB
    kan meer as 120 verskillende toestelle koppel. (Digitale kamera)
  64. Voordeel:
    kan gekoppel word terwyl rek aan is: “hot plugging”
  65. Fire Wire
    poorte wat Apple vervaardig het om data vinnig te versend. (foto’s, beelde v digitale kameras en webkameras)
  66. Voordeel:
    33x vinniger as USB
  67. 9) Sentrale verwerkingseenheid/Mikroverwerker (SVE)(CPU)
    Brein vd rek. Alle opdragte hier uitgevoer.
  68. 10) Kasgeheue
    Soort ETG (Ewetoeganklike Geheue) (LSG of RAM) wat data wat mees waarskynlik gebruik gaan word, stoor. Rek soek eers in kasgeheue voor die vasteskyf. Beter werking.
  69. 11) CMOS (Complementary Metal Oxide Semi conductor)
    • Bevat inligting nodig as rek aangesit word:
    • - datum & tyd
    • - hoeveelheid LSG
    • - sleutelbord, muis, monitor, disketaandrywertipes
    • Verloor nie data as afgesit word nie. Kan verander word bv datum & tyd
  70. 12) Uitbreiding
    • Oop argitektuur
    • (kan opgradeer) mbv uitbreidingskaarte
  71. Toe argitektuur
    nie moontlik om op te gradeer/komponente by te sit
  72. Soorte uitbreidingskaarte (6)
    • 1) Video kaarte
    • (grafika kaarte) skakel rekenaarseine om na beelde
  73. 2) Klank kaarte
    Klank kan dmv mikrofoon opgeneem & deur luidspreker gespeel word
  74. 3) Interne Modem
    Kan dmv telefoonlyne kommunikeer
  75. 4) Netwerk Kaarte
    Koppel met netwerk
  76. 5) PC kaart
    Word op draagbare rekenaars gebruik om geheue te vergroot/koppel rekenaars met mekaar
  77. 6) SCSI kaart (scuzzy)
    kan meer as 30 toestelle in ’n ketting aan rek koppel . Sendspoed 160 MG/sekonde
  78. 13) Pas stoortoestelle op
    • Lewensduur beperk.
    • CD & DVD 50 jaar
    • Hardeskyf, USB stokkie 10 jaar
  79. Lewensduur verleng:
    • 1) Keuse v stoorplek
    • 2) klimaat v stoorplek
    • 3) hantering vd media
    • 4) gebruik permanente merkpen op CD/DVD
    • 5) hou CD/DVD aan kante/deur gat vas
    • 6) gebruik klam, sagte lap om CD/DVD skoonmaak
    • 7) beter om hoer kwaliteit stoormedia te koop
Author
rayno@live.co.za
ID
64443
Card Set
Rayno RTT - 2011 - Graad 10 - Bl 1-11
Description
Rayno Rekenaars opsomming - 5 Februarie 2011 - Bl 1-11
Updated