-
Hoe asemhaling v spraak verskil v normaal
- Vining in, stadig uit
- Beheer oor hoeveel lug ontsnap
-
Wat is asemhalingsbeheer
- Om genoeg lug te he vir spraak en klank
- Instaat - lug te beheer om klank te verbeter
-
Watter (oefeninge) moet jou daaglikse roetine volg
- 1) Ontspannings
- 2) Asemhalings
- 3) Diafragma
- 4) Projeksie
-
Artikulasie
Hoe spraakorgane klanke vorm
-
Resultaat v goeie artikulasie?
Duidelike uitspraak
-
Hoe om spraaktegniek te verbeter
- ‘n neutral aksent (– nie tipies aan land/streek nie)
- Instaat- enige aksent van ‘n rol te doen
-
Waarop moet die aksent fokus?
-
Vaste artikulasie organe?
- 1) Harde verhemelte
- 2) Tande
-
Mobiele organe?
- 1) tong
- 2) lippe
- 3) Sagte verhemelte
-
Hoe moet liggaam wees met stemwerk?
Ontspanne, reguit, gekonsentreerd energie goed gebruik word
-
Wat beteken ontspanning
- - Om vry te voel
- - Gereed vir aksie
-
Wat verseker ontspanning?
Beste gebruik v spiere vir ‘n taak: handeling/rus.
-
Wat is oogmerk met rus?
Onnodige spanning uitskakel
-
Waarom is ontspanning ‘n integrale komponent vd stem?
stem = gevoelig vir enige ongemak
-
Wat veroorsaak senuweeagtigheid?
Spanning (veral nek & skouers)
-
Waarna verwys ontspanning?
Harmonie tussen spiere
-
Gevolg v spanning in skouers
- spanning in nek spanning strottehoof -> stembande trek saam -> toonhoogte styg.
- stem nie gefokus; klink asof jy NA mense praat en nie MET hul nie
-
Gevolge v spanning in kakebeen
Inperking v beweging -> swak artikulasie
-
Gevolge van spanning in nek
Keel trek toe -> versteur laer toonhoogtes v stem
-
Gevolg v spanning in bolyf
Verhoed -longe behoorlik uitsit -> nie beheer oor asem
-
Waarna verwys ‘n goeie postuur
- Bene & spiere georden - liggaam natuurlike houding.
- Ligaamlike word ondersteun & beheer sonder oormatige inspanning
- Ligaam is gebalanseerd, buigsaam en gekoordineerd
-
Wat gebeur - liggaam - skewe houding?
Ander dele moet kompenseer -> kettingreaksie
-
Waarom is neutrale liggaamshouding belangrik?
- Bied geen aanduiding v karakter nie
- Karaktarisering kan sonder spanning gebeur
- Akteur voel op gemak, selfversekerd, op en wakker
- Maak stem sterker & stemtoon beter
- Dramaties oortuigende opvoering kan gelewer word
-
Hoe lyk neutrale posisie?
- Ken parallel met vloer
- Agterkant v nek bo gestrek
- Skouers nie na agter/voor nie
- Rug in breedte gestrek
- Werwelkolom - gestrek
- Hande los langs sye
- Kniee ontspan
- Bene ontspan
- Voete onder heupe & vorentoe
-
Wat moet akteur gereeld tydens spraak doen?
Pouseer – wanneer om asem te haal te fraseer
-
Twaalf pare ribbes toon volgende struktuur:
- Voorste punte vd 6 boonste pare is aan borsbeen (sternum) vas
- Volgende 4 pare is aan mekaar en aan punt vd sternum vas
- Onderste 2 pare – ‘swewende ribbes’ – nie aan borsbeen vas nie
-
Spiere rondom bene het die vermoe…
Om saam te trek -> beenstruktuur - laat beweeg
-
Waar vloei die lug af?
- keelholte (farinks)
- strottehoof (larinks)
- hooflugpyp (tragea)
- Wat in 2 longpype (bronchi) verdeel wat - longe ingaan
- Die pype verdeel in fyn brongiale buise wat op lugsakkies in longe uitloop
-
Noem 2 verskillende soorte asemhaling
- Sleutelbeen
- Sentrale/Diafragmatiese tussenribspier
-
Verduidelik sleutelbeenasemhaling
Asemhaling beperk tot min beweging in boonste deel v borskas
-
Waarmee gaan vlak asemhaling gepaard?
Skouers - op beweeg
-
Wat bring dit mee?
- Spanning
- Asem nie ten volle benut nie
-
Verduidelik sentrale tussenribspierasemhaling
- ‘Diep, sentrale/ Optimale asemhaling’
- Alle asemhalingsorgane benut
- Deur diafragma beheer
- = regte manier v asemhaal
-
Noem asemhalingstegnieke
- Moenie asem, maag / ribbes probeer beheer nie
- Doel bepaal hoeveel asem jy nodig het
- Laat jou asem om jou buik en ribbes beweeg
- Skep ‘n fisieke omgewing waar asem vryelik in en uit liggaam kan beweeg sonder dat jy asemhalingspatrone aanleer om die vloei v lug te onderbreek
- Probeer – hele ribbekas uitsit, eerder as - boonste deel v borskas / skouers te lig.
- As reg asemhaal, sal rug in breedte uitsit. Sit hande teen ribbes op rug - sorg dat jy reg asemhaal.
-
Artikulasie
Duidelike, akkurate vorm v klanke
-
Frasering
Paar woorde wat ’n idee vorm
-
Gedig
’n Metriese samestelling v woorde met gevoel.
-
Gedramatiseerde prosa
Gedramatiseerde gedeelte uit ’n roman.
-
Inleidend
Inleidende aksie
-
Interpretasie
Betekenis aan iets heg
-
Kleurbundel
‘n versameling gedigte
-
Klem
Woord/frase te beklemtoon
-
Klimaks
Reeks aksies wat tot hoogtepunt/keerpunt lei.
-
Maatslag
Kort pouse wat verandering v emosie wys
-
Moduleer
Stemvariasie om eentonigheid te vermy
-
Monoloog
Uittreksel uit toneel – net 1 karakter
-
-
Ritme
Kombinasie v spoed/tempo wissel/pouse/klimaks
-
stemtoon
emosie dmv stem uitdruk
-
Toonhoogte
Hoe hoog/laag stem
-
Wat is Prosa
- Niemetriese geskrewe/gesproke taal
- Ivm poesie (metriese rym) is prosa gewone taal
- ‘n uittreksel wat ‘n insident beskryf
- Moet goeie begin, verloop, klimaks en einde he
-
Wat is alleenspraak
As karakter alleen op verhoog praat sonder karakters wat hom kan hoor
-
Wat is ‘n gedig
‘n samestelling v woorde - taal, ritme en woorde gebruik om verbeelding te prikkel.
-
Noem verskillende soorte gedigte
- Epiese/verhalend (vertel ‘n storie)
- Liriese (emosionele)
- Epiese (held of heldin se storie)
-
Wat is modulasie
- Variasie in stem
- Voorkom eentonigheid
- Lei - effektiewe en interessante kommunikasie
-
Waarna verwys snelheid
- spoed waarteen klanke gevorm word
- verwys na spreker se gemoedstoestand, situasie, emosionele toestand
-
Waarna verwys tempo
- Snelheid v spraak
- Lengte en frekwensie v pouses
-
Wat is algemene probleem met snelheid
- Te vinning -> swak artikulasie – tekort aan asem, betekenis verlore
- Te stadig -> swak kommunikasie en eentonigheid
-
Waarom moet jy tempo varieer
- Betekenis beklemtoon
- Spanning/Atmosfeer skep
- Belangrike woorde beklemtoon.
-
Wat is die funksies van pousering
- • Kan asemhaal
- • Beklemtoon woorde
- • Skep spanning
- • Luisteraars verstaan wat gesê word
- • Keer -> spreker hakkel omdat hy te ver vooruit moet dink
- • Voorkom eentonige tempo
- • Gee ritme
- • Help artikulasie
-
Noem 4 soorte pouses
- Frase/sins
- Dramatiese
- Ruspunt
- Metriese
- Dralende
-
Wat is ‘n Frase/sinspouse
Om algehele vorm v gedig te hou.
-
Dralende pouse
- Spreker talm op laaste woord/lettergreep vd reel.
- Einde v versreel om idee na volgende reel oordra sonder om asem te haal.
-
Waarna verwys klimaks
Reeks trappe wat opbou tot hoogte/keerpunt
-
Hoe kan klimaks bereik word
- Styg in toonhoogte
- Hoer volume
- Vinniger tempo
-
2 NB komponente v ritme
Klem en metrum
-
Elemente wat toneel, gedig/toespraak beinvloed
- Aksent
- Karakter
- Emosionele toestand
- Asemhaling
- Styl
- Infleksies
- Aantal maatslae
- Natuurlike ritme
-
Wat is ‘n Frase
- Versameling woorde wat 1 idee uitdruk
- ‘n sin kan uit 1/ meer frases v verskillende lengtes bestaan
- Gebruik v punktuasie lei tot effektiewe frasering
-
Wat is maatslag
‘n oomblik v stilte om ‘n emosionele verandering tussen frases aan te dui
-
Wat is klem
As dele benadruk word om betekenis en gewig te gee.
-
Hoe kan klem verkry word
- Veranderende volume
- Snelheid
- Tempo
- Toonhoogte
- Uitspraak
- Infleksie
- Herhaling
- Gebare
- Gesigsuitdrukking
- Uitspel v ‘n woord
- Wisselende vokaallengtes
-
Toonhoogte
- Hoog/laagheid v stem
- Toonhoogte styg met opwinding/ komedie
- Dra by tot belangrikheid v ‘n toneel
-
Wat is infleksie
- Verskeidenheid in toonhoogte
- Maak stem interessant; voorkom eentonigheid
-
Wat is Toon
- Kwaliteit vd stem se toonhoogte
- Beinvloed atmosfeer en gevoel
-
Hoe moet jy ‘n teks voorberei
- Lees deur & dink na oor hoofidees en gevoelens
- Besluit waar klimaks is
- Verdeel in frases
- Besluit watter woorde beklemtoon moet word
- Besluit waar pouseer
- Dui verskille in toonhoogte en volume aan
- Besluit waar spoed gaan toe/afneem
-
Hoe moet jy ‘n stuk prosa voorberei
- Stem en beweging moet goed onderskei tussen vertel en direkte spraak
- Gebruik stemwisseling, postuur, gebare om karakters voor te stel
- Moenie elke karakter in aparte ruimte vertolk nie
- Gebruik verandering in fokus om karakters te versterk
- Gebruik stilstaande posisie met gebare
- Vertelling: Spreek gehoor direk aan
-
Interne monoloog
Beelde in karakter se gedagte terwyl ander karakters praat
-
Subteks
Onderliggende betekenis
-
Visualisering
Iets voor jou geestesoog sien
-
Regverdiging
Rede waarom ‘n karakter iets doen en op ‘n sekere manier optree
-
Status
‘n Persoon se sosiale posisie in verhouding tot ander
-
Waarom is konflik belangrik in drama
Omdat dit vereis dat die gehoor vrae vra en wonder oor wat gaan gebeur
-
Noem soorte konflik
- Openlike konflik - baklei
- Konflik met die omgewing - haelstorm
- Konflik van belange – 2 vriende by ‘n werksonderhoud
- Konflik van emosies – geluk en hartseer
- Innerlike konflik
-
Wat moet ‘n akteur doen om konflik suksesvol oor te dra
- Die omstandighede ken
- Motivering he
- Die subteks verstaan
- Moet saamwerk itv optrede en reaksie
-
Blokkering
Verhoogbewegings
-
Karakterisering
‘n Akteur – uitbeelding van ‘n karakter
-
Wat is die doel van ‘n karakter
Om die werklikheid te onthul of om daaroor te besin
-
Noem die stappe noodsaaklik vir karakterisering
- Ontleding van subteks
- Opgemaakte / nagevorste geskiedenis van die karakter
- Nagevorsde kennis van tyd, plek en omstandighede
- Akteur se fisiese en vokale opleiding
-
2 soorte karakterisering
Interne en eksterne karakterisering
-
Waarna verwys eksterne karakterisering
- Karaktermanifesterings wat die gehoor sien en hoor
- Kostuums, grimering, pruike, rekwisiete
-
Waarna verwys interne karakterisering
- Die karakter se manier van dink
- Hoe hy voel
- Sy verhouding met die wereld
- Psigologie
-
Emosionele herroeping
onthou van emosies
-
Sensoriese herroeping
onthou deur sintuie
-
Stanislavski
Vader van Metodiese Toneelspel
|
|