-
Biodiversiteit
Verskeidenheid plant- en dierspesies wat in 'n gebied aangetref word
-
Ekosisteem
Onderlinge verwantskap tussen lewende en nie-lewende faktore en die manier waarop hulle die organismes in daardie gebied beinvloed
-
Aanpassing
Eienskappe wat 'n organisme meer geskik maak vir sy omgewing
-
Habitat:
Gespesialiseerde gebied waar 'n organisme leef.
-
die biosfeer:
Die deel van die aardkors wat lewe onderhou
-
waaruit bestaan die biosfeer
- litosfeer
- hidrosfeer
- atmosfeer
-
die gasse in die atmosfeer:
- stikstof
- suurstof
- koolstofdioksied
- stuifmeelkorrels
- spore
-
Waarom is die atmosfeer nuttig
- Dit bevat gasse - tydens respirasie en fotosintese gebruik word
- Filtreer sonlig + verminder skadelike effek van sonstrale
-
Wat is die hidrosfeer
Al die water van die arde
-
Wat sluit die watersiklus in
- Verdamping
- Kondensasie
- Presipitasie
-
Waarom is die hidrosfeer belangrik
- Habitat - baie organismes
- NB - funksionering - alle lewende organismes, plante en diere
-
Wat is die litosfeer
- Die buitenste kors van die aarde se oppervlak.
- Word met rots klippe snd en grond bedek
-
Waarom is die litosfeer belangrik
- Dien as habitat vir talle
- Is 'n bron van mineraalsoute - noodsaaklik vir oorlewing van plante + alle lewende dinge
-
waaruit bestaan die biosfeer
- atmosfeer
- hidrosfeer
- litosfeer
-
Definieer Bioom
Groot gebied - sekere soort klimaat, plant- en dierelewe
-
Klimaat
Algemene weerstoestande wat oor 'n lang periode in 'n gebied voorkom
-
Tropiese bioom het
- Hoe reenval + hoe temperatuur
- Digte plantegroei en biodiversiteit
-
Elke bioom bestaan uit talle
habitats en ekosisteme
-
Noem 3 akwatiese biome
- Mariene biome
- varswaterbiome
- estuariese biome (waar rivier in see uitmond)
-
Hidrofiete
Plante aangepas om in water te lewe
-
SA terrestriale biome is:
- Sukkulente-Karoo
- Nama-Karoo
- fynbos
- savanne
- grasveld
- woud
- subtropiese/oorgangstruikgewas
-
Die sukkulente-Karoo
- het dwergstruike + vlesige blare en stamme
- Grond = sanderig, lae voedingswaarde
- Min landboubedrywighede
-
Ekotoerisme
om toerisme te gebruik om die plaaslike bevolking te bevoordeel en die natuurlike omgewing te beskerm
-
Nama-karoo
- 2de Grootste bioom in SA
- Struikgewasse - bladwisselend is
- Sanderige grond + lae voedingswaarde
- Ideaal vir skape en bokke
- Mynbou - NB
- Min ekotoerisme
-
Die Fynbos
- Nat, koel winters + warm droe somers
- Grond - taamlik suur
- 200mm - 800mm reen/jaar
- Unieke verskeidenheid plante
- Immergroen plante - klein harde blaartjies
- Ryk aan plantspesies
- onvrugbare grondgehalte
- Min grootwild
- Klein plantvreters + verskeidenheid, voels, reptiele, soogdiere, paddas, insekte
- Luiperde, bobbejane, arende, rooikatte, ystervarke, vaalribokke
-
Savanne
- Grootste bioom in SA
- Kombinasie - grasveld en bome
- poreuse grond
- dun laag humus
- grond - onvrugbaar
- warm, nat somers
- koue, droe winters
- Weiding - beeste of wild
- Heelwat grootwild
- Toerisme en grootwildjag
-
Grasveld
- min bone - net naby water
- Grond = diep en donker - vrugbare boonste lae
- Warm, nat somers
- koue, droee winters
- baie voels
- mielie-, suiwel-, bees- en wolproduksie
- Natuurskoon en wildplase lok toeriste
-
Woud
- Min inheemse woude in SA
- Grond - ryk aan humus en leemgrond + hoe waterinhoud
- Kom in klein kolle voor + langs tuinroete en laeveld eskarp
- Reusebome
- Varings en mosse
- Baie voelspesies + klein diertjies + groot roofdiere
- Toerisme = baie belangrik
-
Subtropiese of oorganstruikgewas
- Kom voor in laer reenval gebiede
- Verskillende soorte plantegroei - struikgebied tot lae woude
- Bladhoudende sukkulente-bome, struike en rankplante
- grond - duinesand + sanderige / kleigrond in
-
Ekotoerisme
- toerisme: natuurlike biodiversiteit in bepaalde gebiede wil bewaar en onderhou.
- hulpbronne - volhoubare manier gebruik + ekonomiese voordele aan plaaslike gemeenskap
-
Hoe beinvloed veranderinge in wereldklimaat SA
- Voorspel dat biome in SA oos sal skuif en in die Oostelike helfte van SA sal verdig
- Teen 2050 - 38-50% van die grondgebied in SA, klimaat he wat nie 1 van ons huidige biome pas nie.
-
Wat beteken poreus
water kan vinnig wegdreineer
-
Ekosisteem
Dit bestaan uit al die biotiese en abiotiese wat binne ‘n bepaalde gebied op mekaar inwerk.
-
Biotiese faktore
lewende dinge
-
Abiotiese faktore
nie-lewende dinge
-
Abiotiese faktore van ‘n ekosisteem
- • Fisiese faktore
- • Edafies
- • Water
- • Fisiografiese faktore
-
Fiesiese faktore (bv.)
- o Ligintensiteit
- o Temperatuur
- o Lug
- o Presipitasie
-
Edafies (bv)
- o Grondtemperatuur
- o pH en vog
- o Nutriente
- o Samestelling
-
Water (bv)
- o Temperatuur
- o pH en soutgehalte
- o Opgeloste gasse
- o Opgeloste nutriente
-
Fisiografiese faktore (bv.)
- o Hoogte bo seevlak
- o Aspek
- o Helling
-
Biotiese faktore van ‘n ekosisteem
- • Produseerders
- • Verbruikers
- • Ontbinders
-
Produseerders
Is die groen plante – hul eie voedsel maak
-
Verbruikers
Organismes wat nie hul eie voedsel kan maak nie, en voed direk op plante of direk op diere wat plante eet
-
Ontbinders
Hulle breek die dooie organiese materie af en verkry energie en stel ook weer minerale vry in die grond.
-
Organisme
- ‘n lewende ding met verskillende organe of dele – elk met sy eie funksie
- -> werk saam om die organisme aan die lewe te hou
-
Bevolking
‘n groep organismes van dieselfde spesie – in ‘n gebied woon – klein genoeg is sodat individue in die groep kan voortplant
-
Gemeenskap
‘n groep bevolkings – in ‘n gemeenskaplike omgewing lewe
-
Ligintensiteit
- Lig is vir plante belangrik – gebruik dit tydens fotosintese -> voedsel vervaardig
- Naglewende en Daglewende diere word deur ligintensiteit gereguleer
-
Temperatuur
- Sonstraling – dra ligenergie en hitte-energie.
- Temperatuur – veroorsaak deur – breedteligging en hoogte beinvloed, ook deur seisoene
- Elke habitat het ‘n minimum en maksimum temperatuur. Die spesies is aangepas om in daardie toestande te oorleef
-
Migrasie
Siesoenale beweging van diere van 1 gebied na ‘n ander. – vind gewoonlik in reaksie op verandering in temperatuur plaas. Temperatuurverandering veroorsaak ook die beskikbaarheid van kos.
-
Hoe oorleef baie plante koue
- Deur rustend (onaktief) te raak.
- Kan afstef – slegs hul saad nalaat (graan). Blare laat val
- Ondergronds oorleef
-
Wind
- Veroorsaak verskille – reenval. – lei tot verskillende soorte plantegroei.
- Versprei ook plantsade + bestuif blomme
- Verhoog tempo van transpirasie – kan plante laat verlep en verdroog
-
Transpirasie
Die verlies van waterdamp – stomata
-
Anemometer
Waarmee windsnelheid gemeet word.
-
Water
- = noodsaaklik vir alle lewe. 1 van die belangrikste abiotiese faktore.
- Het baie funksies in die liggaam
-
Uitwerking van water op ekosisteme
- Water absorber groot hoeveelhede hitte – verlaag die omvang van temperatuur
- Gereelde ligte reen bevorder groei van plante
- Swaar reen = gronderosie – vrugbare bogrond – weggespoel
- Bepaal die soort plantegroei en dierelewe in ‘n ekosisteem.
-
Hoe organismes water bekom
- Drink
- In hul voedsel
- Water – tydens respirasie geproduseer
- Plante - wortels – water uit grond te neem
-
Hoe organismes water verloor
- Transpirasie
- Sweet
- Uitskeiding
- Asemhaling
-
Xerofiete
- Plante - aangepas om in baie droee gebiede te leef
- Baie word deur ‘n wasagtige kutikel, kurk of dooie blare bedek – verminder verdamping
-
Sukkulente
Xerofiete wat water in wortels, stele of blare opberg – droogte te oorleef
-
Hoodia
Sukkulente – droe Kalahariwoestyn. Hul blare – tot dorings gewysing – waterverlies te verlaag
-
Alwynplant
- Bestaan uit 95% water
- Het oppervlakkige wyd vertakte wortelstelsel – vining oppervlakwater te absorbeer.
- Wortels + blare = dik en vlesig. – opberg van water.
- Stele – deur ouer blare/kurk bedek – waterverlies te verminder
-
Akasiaboom
- Klein blaartjies – verhoed verdamping
- Vertraag sy groei in warm seisoen – minder water, voedsel en energie gebruik
- Baie diep penwortelstelsels – water diep ondergronds te kry.
-
Aanpassings van diere by waterverlies: Gemsbok:
Verkry water – gras, blare + wilde waatlemoene
-
Aanpassings van diere by waterverlies: Reptiele:
- Droe, skibberige velle – waterverlies teewerk
- Herabsorbeer water in hul urine
-
Aanpassings van diere by waterverlies: Woestynjakkals:
Grawe hulself in die grond
-
Aanpassings van diere by waterverlies: Kangaroerot:
- Drink nooit nie
- Produseer water as neweproduk van voeselvertering
- Hou water terug – urine in vaste stof
- Benut maniere – koel te bly – bly in tonnels, beweeg in nag rond
-
Edafiese faktore
- grondfaktore wat ekosisteme beinvloed:
- = grondlug,
- grondtemperatuur,
- grondtekstuur,
- opgelostegrondstowwe,
- pH,
- grondorganismes
- verrottingsmaterie
-
Grondlug
- Die lug in spasies tussen gronddeeltjies wat nie met water gevul is nie
- Hoeveelheid lug hang af van die grootte van gronddeeltjies
-
Grondtemperatuur
Baie diere - koeler temperatuur om koel te bly - waterverlies te verminder
-
3 tipes grondwater
- Higroskopiese water
- Gravitasiewater
- Kappilere water
-
Higroskopiese water
- dun lagie water om elke gronddeeltjie.
- Watermolekule klou sterk aan gronddeeltjies vas - plantwortels kan dit nie absorbeer nie
-
Gravitasiewater
Dreineer afwaarts deur die grond - bereik uiteindelik die worteltafel - baie bekombaar vir plante, daarna sink dit baie vinnig weg
-
Kappilere water
- die water wat agterbly nadat - gravitasiewater na onder gedreineer het
- vul die spasies tussen gronddeeltjies + kan maklik deur plante opgeneem word.
-
Die pH van grond
- die hoeveelheid suur of alkalie in die grond
- beinvloed die biologiese aktiwiteit in grond en beskikbaarheid van sekere minerale
- Groot invloed op groei en ontwikkeling - plante
-
Grondvoedingstowwe
- Die grond - baie mineraalsoute - los op in grondwater
- dan in opgeloste vorm deur plante geabsorbeer
-
Humus
die verrottende oorblyfsels van plante en diere + uitskeidingsprodukte van diere in. - verhoog die vrugbaarheid en waterhouvermoe van grond.
-
Ekologie
die studie van verwantskappe en wisselwerkinge - lewende organismes onderling en tussen die organismes en die natuurlike omgewing
-
Organisme
Individuele plant of dier wat uit verskillende stelses - saamwerk bestaan
-
2 faktore wat 'n groot invloed het op die tipe plante en diere aan die kus
die seestrome - koue benguela en warm Agulhas
-
Waarom is daar geen plante in intergetysondes nie
Sanderige strande - voortdurend deur branderwerking en seestrome veranter
-
Die enigste koraalrif in SA is in
Kwazulu-Natal kus
-
Die nut van vleilande
- Voorsien 'n konstante watervoorraad deurdat water natuurlik deur plantegroei gefiltreer word.
- Dit verminder die effek van vloede en droogtes
- Die onderhou 'n buitengewonde verskeidenheid plant- en dierelewe
-
3 algemene spesies in vleilande
-
Groot vleiland in SA
st. Lucia - Kwazulu Natal
-
Werelderfenisterrein
'n Gebied wat tot 'n natuurlike gebied verklaar is om bewaar te bly vir alle mense van die wereld
-
Wat is 'n voedselketting
Dit toon die voedingsverwantskapp
-
Die stikstofsiklus
- = noodsaaklik vir lewe
- Vorm deel van proteiene
- Beslaan 78% van die lug
-
Plante
- Absorber stikstof in die vorm van nitrate – opgelos in water
- Gebruik di tom plantproteiene te vorm
-
Diere
- Kry stikstof deur plante te vreet
- Direk/indirek
-
Stikstofprosesse – vervanging van nitrate
- • Stikstofbinding
- • Ammonifikasie
- • Elektriese binding – stikstof
- • Kunsmisstowwe
- • Denitrifikasie
- • Uitlofing
-
Stikstofbinding
Die proses waartydens ‘n plant/mikroorganisme chemise met stikstofgas verbind – vorm nie-gasagtige verbindings – deur plante gebruik
-
Stikstofbindende bakteriee
Gebruik stikstof in atmosfeer – vorm ammoniak
-
Nitrifikasie
‘n proses waardeur Nitrifiserende bakteriee ammoniak omskakel in nitrate
-
2 hoofsoorte stikstofbindinde bakteriee
- • Vrylewende grondbakteriee
- • Bakteriee wat in knoppies lewe – swallinge op die wortels is
-
Spesiediversiteit
Aantal spesies binne ‘n gegewe gebied
-
Genetiese diversiteit
Die omvang van genetiese verskille binne ‘n spesie
-
Ekologiese diversiteit
Aantal verskillende ekosisteme in ‘n gegewe omgewing
-
Spesie
Groep organisms – dieselfde lyk en kan teel + vrugbare nakomelinge
-
Endemies
As spesies slegs in ‘n sekere geografiese gebied voorkom
-
3 fokusgebiede in SA
- 1. Kaapse Blommeryk
- 2. Sukkulente-Karoo
- 3. Maputuland-Pondoland-streek
-
Biodiversiteit in SA
- • 11 biome in werelde – SA het 7
- • SA – meer as 20 000 plantspesies – 10% van die wereldtotaal
- • 3 wereld-plantegroeifokusgebiede. = gebiede met groot aantalle endemiese spesies
- • Kaapse Blommeryk – grootste aantal spesies per vierkante km
- • Groot toerismebedryf – Groot 5. Groot wit mensvreterhaai + walvisse – baie gewild
- • SA het ‘n belangrike fossielrekord – ¾ van alle hominiedfossiele in Afrika – kom uit Suider-Afrika. Rotslae (Karoo Supergroep) – rykste versameling terapsiedfossielspesies.
-
SA se natuur-wereld-erfenisgebiede:
- • iSimangaliso Vleilandpark (Groot St. Lucia)
- • uKhahlamba-Drakensbergpark
- • Wieg van die Mensdom se vroee-homoniedterrein
- • Kaapse Blommereik
-
hoeveel vleilande het sa
– 17 vleilande = ramsarterreine
-
Waarom moet ons biodiversiteit bewaar?
- • Toerisme – groot bedryf (meer inkomste as mynbedryf)
- • Baie mense sal hul werk verloor as die toerismebedryf afneem.
- • Misdaad sal verhoog agv werkloosheid
- • Plantekstrakte word in baie medisynes gebruik
- • Verlies van plante – moontlik kon help om siektes te genees
- • Hele ekosisteme sal bedreig word en biome kan verander – omgewing nie beskerm word nie
- • As daar nie drastiese wereldwye maatreels getref nie – 6de groot massa-uitwissing in ons leeftyd plaasvind
-
Fossiel
- Enige heel organisme of gedeelte/spoor van ‘n organisme wat behoue gebly het
- Kom gewoonlik in rotslae, ys teer en sap van bome voor
- Verskaf bewyse van ‘n vorige lewe op aarde
- Help om opeenvolging te bepaal en ewolusie te verstaan
-
Paleontologie
Die studie van fossiele
-
Afkortings vir fossiele:
- Ja – jaar gelede
- Mja – miljoen jaar gelede
- Bja – biljoen jaar gelede
-
Dooie organisms kan fosileer en
- • Hul oorspronklike vorm behou
- • Veranderings ondergaan namate hulle fossileer
- • Net ‘n spoor/ voetspoor agterlaat
-
Fossiele wat sonder verandering behoue bly
Volledig – minder as ‘n miljoen jaar oud. Word in ys/ambersteen gevind
-
Fossiele in veranderde vorm gepreserveer
Fossiele is nie meer die ware organisme nie – ander vorm ongesit
-
Die maniere waarop fossiele in veranderde vorm gepreserveer word
- 1. Vervanging – sagte deel van organisme word molekule vir molekule vervang deur ‘n minerale stof
- 2. Permineralisering – Namate die harde deel van organisme ontbind – syfer minerale in, verhard en vorm rotsagtige kopie
- 3. Samedrukking – Drukking – lae sediment – veroorsaak dat die organisme disintergreer en slegs swart koolstof oorbly.
- 4. Fossielvorm = Fossiel – verharde sediment gevorm – later deur chemikaliee opgelos – los ‘n holte, afdruk in die vorm van die fossiel agter.
- 5. Gietvorm – vooraf gevormde holte – gevul met sediment – dan verhard in die vorm van die oorspronklike organisme.
-
Spoorfossiele
Tekens van die bestaan van ‘n organisme – voetspore, gefosileerde uitwerpsels, gefossileerde leplekke van diere
-
Grondtoestande vir fossilering
- Meeste fossiele – verharde sediment aangetref.
- Sediment = partikels wat deur water of wind weggevoer en dan neergesit word.
-
Beste kans om gepreserveer te word as:
- • Vinnig en geheel en al direk na sterfte begrawe word – verhoed dat dit beskadig word
- • Begrawe word in fynkorrelrige, klei-agtige sediment – styfgepakte partikels. Verhoed dat suurstof, bakterie en sure die organisme laat ontbind
- • Begrawe word in lae-energie-omgewing sonder getye of golfbeweging – verstrooi of beskadig
|
|