Tegnologie opsomming - Elektronika

  1. wat is elektronika
    die studie en gebruik van stroombane - spesiale komponente (transistors en geintegreerde stroombane) bevat
  2. wat is elektrisiteit
    • bestaan uit verskillende atome
    • in elke atoom - nukleus - bestaan uit neutrone en protone.
    • elektrone beweeg rond in die nukleus soos planete om son
  3. definieer elektriese stroom
    as elektrone in 'n spesifieke rigting beweeg
  4. hoe is elektrone gelaai
    negatief
  5. hoe is protone gelaai
    positief
  6. hoe is neutrone gelaai
    neutraal - geen lading nie
  7. Wat is 'n elektrise sisteem
    bestaan uit verskillende komponente wat met mekaar verbind is.

    gebruik elektrisiteit om die inset te verander in die gewenste uitset.
  8. Die elektrisiteit - gewoonlik van
    'n sel/battery of kragopwekker
  9. wat is 'n elktriese stroombaan
    'n sisteem met 'n inset, proses en uitset
  10. wat is 'n stroombaan
    'n baan wat begin en eindig op dieselfde punt
  11. waaruit bestaan 'n eenvoudige stroombaan
    • bron van elektrisiteit - sel/battery
    • geleier - gemaak van materiaal wat elektrise ladings gelei na alle komponente
    • uitset komponente - 'n gloeilamp, element, gonser, motor
  12. definieer geleier
    die materiaal wat die elektrone vrylik deur die stroombaan laat beweeg
  13. definieer isolators
    materiale wat die vloei van elektrone verhoed
  14. definieer weerstand
    dit maak dit moeilik vir elektrone om daardeur te beweeg
  15. wat is die 2 soorte elektriese stroom
    • GS - gelykstroom
    • WS - wisselstroom
  16. wat is gelykstroom
    as die lading slegs in 1 rigting vloei
  17. wat is wisselstrome
    die elektriese stroom - beweeg heen-en-weer
  18. waarvoor is wisselstrome meer geskik
    • om elektrisieteit oor lang afstande te stuur - vanaf opwekkingspunt
    • - word dus gebruik - verskaffing van energie
  19. wat is die 2 soorte stroombane waarvan gebruik gemaak kan word
    • serie skakelling
    • parallel skakeling
  20. wat is serie skakeling
    as al die komponente aanmekaar geskakel word in die stroombaan
  21. wat is parallel skakeling
    komponente word parallel met mekaar geskakel
  22. funksie van kragbron
    verskaf energie aan stroombaan - as gelyke stroom
  23. funksie van Lig afhanklike weerstand
    weerstand werk met behulp van die hoeveelheid lig wat daarop val
  24. funksie van Warmte-geleier
    weerstand verander mbv temperatuur
  25. funksie van weerstand
    beheer die sterkte van die stroom
  26. funksie van oop skakelaar
    stroom kan nie deurvloei nie
  27. funksie van toe skakelaar
    die elektriese stroom vloei deur die stroombaan
  28. funskie van Lig uitstralingsdiode
    word hoofsaaklik gebruik om aan te dui - apparaat aangeskakel is of - stroombaan in werkende toestand is
  29. funksie van transistor
    • spesiaal ontwerpte komponent - verskillende funksies kan verrig
    • Bv. skakelaar sonder enige beweegbare dele, asook toestel - stroomsterkte kan verhoog
  30. funksie van kapasitors
    kan elektrisiteit stoor of vrystel as dit benodig word.
  31. funksie van diode
    • laat die elektriese stroom slegs in 1 rigting vloei
    • - moet reg gekoppel word in stroombaan
    • kantvan die diode met die band - negatiewe pool - sel/battery gekoppel
  32. funksie van 'n gonser
    produseer 'n harde hoe toon geluid
  33. funksie van luidspreker
    skakel elektriese stroom om in klankgolwe
  34. funksie van 'n motor
    skakel elektrisiteit om na meganiese energie - beweging
  35. funksie van 'n gloeilamp
    verskaf lig, kan in serie of parallel geskakel word
  36. wat is uitset komponente
    elektroniese komponente wat die omskakeling van inset na uitset bewerkstellig
  37. wat is die mees algemene komponente
    • diode
    • lig uitstralende diode
    • weerstand
    • kapasitor
    • transistor
    • druk skakelaars
  38. wat is die mees algemene diode
    die silikon diode
  39. die diode het 2 kante:
    • 'n anode - negatiewe terminaal (battery se positiewe kant)
    • 'n katode - positiewe terminaal (die negatiewe kant van battery)
  40. waar word 'n led se energie verkry
    die energie van die elektrone wat daardeur vlei
  41. wat moet altyd saam met 'n led gebruik word
    • 'n weerstand
    • - dit voorkom dat die stroom - deur die diode vloei - nie te groot/sterk is + dat die diode uitbrand nie
  42. hoe ken mens die elektrode van 'n led uit
    • lang been = anode
    • kort been = katode
  43. wat is die funksie van 'n weerstand
    • - word in amper alle elektriese toebehore gevind
    • dien as 'n beheertoestel
    • sterkte van die stroom in die stroombaan word beheer
  44. hoe werk 'n weerstand
    • as die stroom deur 'n weerstand vloei - energie verbruik en weerstand verhit
    • hoe groter die weerstand - hoe warmer
    • die kragbron forseer die elektrone deur die weerstand
  45. waarin word weerstand gemeet
    ohm's
  46. wat is 'n kapasitor
    • word soos baterye gebruik - elektrisiteit te stoor
    • word gebruik om stroom - kort tydperk te laat vlei
    • word gelaai - energie verskaf deur sel/battery en kan dit dan later vrystel
  47. hoe kan tydvertragers in stroombane ingebou word
    deur kapasitors te gebruik
  48. Wat word die vermoe van 'n kapasitor om elektrisiteit te stoor, genoem
    • kapasiteit
    • hoe groter kapasiteit - meer elektrisiteit kan dit stoor
  49. waaruit bestaan 'n kapasitor
    2 metaal plate geskei deur 'n klein opening - lug/nie-geleier vul die opening
  50. wat is 'n transistor
    • word gebruik as stroomversterker of skakelaar
    • = semi-geleier - weerstand kan wissel - lae
  51. noem die 3 bene van 'n transistor
    • basis - verantwoordelik vir aktivering van transistor
    • ontvanger - word gekoppel aan positiewe pool van die stroombaan
    • Sender - word aan negatiewe pool van die stroombaan gekoppel
  52. watse funksies verrig skakelaars
    • elektriese strome kan daardeur vlei
    • verhoed dat elektrise stroom daardeur vloei
    • elektriese strome kan afgelei word
Author
rayno@live.co.za
ID
35995
Card Set
Tegnologie opsomming - Elektronika
Description
Tegnologie opsomming - 4de kwartaal - Elektronika
Updated