Home
Flashcards
Preview
Teg opsomming - Sisteme, beheer en ratte
Home
Get App
Take Quiz
Create
die formule vir meganiese voordeel
MV = Las/krag
die formule vir krag
krag = druk x oppervlak
wat is 'n rat
getande wiel
het geen verbinding - band of ketting - nodig om te werk nie
tande wat in mekaar stelsel
funksies van ratte
dra draai beweging oor van 1 rat na 'n volgende
verander die spoed waarteen ratte draai
verander rigting waarin ratte draai
verhoog die krag van 'n meganisme
wat is 'n oprat
- dryfrat = groot
gedrewe rat = klein
-
dus = uitset vinniger as die uitset
wat is 'n afrat
die dryfrat = klein
gedrewe rat = groot
-
inset vinniger as die uitset
noem voordele van tandratte
kompaktheid
minimale dooie gang - ratte
noem nadele van tandratte
hoe koste van metaal ratte
ondoeltreffendheid agv wrywing
wat is 'n saamgestelde ratstelsel
bestaan uit meer as 2 ratte
noem 6 verskillende ratte
tandrat
tussenrat
keelrat
tandstang en kleinrat
tandstang en wurmrat
sperrat
wat is 'n tussenrat
verseker dat die inset en uitset in dieselfde rigting draai
- verander die rigting - nie die spoed nie
wat is 'n keelrat
word gebruik om draaibeweging met 90* te verander
in die vorm van skewe kegels
tande le op buitenste oppervlak van die kegel
-
bv. handboor - handvatsel draai vertikaal, maar boorpunt - horisontaal
waarvoor word 'n tandstang en kleinrat gebruik
om draaibeweging - liniere beweging te verander
kleinrat - draai om 'n vaste as - tandstang beweeg verby
waarvoor word 'n wenas gebruik
verhoed dat 'n ratstelsel terugdraai - vrag daarop neergesit word
wat word by 'n wenas gebruik - te verhoed dat dit nie terugdraai nie
'n pal met rat / sperrat en klink
hoe werk die sperrat
beweeg antikloksgewys - terwyl die klink oor tande van die sperrat gly
as die sperrat - kloksgewys draai, verhoed die klink dat die sperrat draai
wat is die formule vir 'n ratverhouding
ratverhouding = gedrewe rat / dryfrat
wat is die formule vir meganiese voordeel in ratte
MV = gedrewe rat / drywer
wat is die formule vir snelheidsverhouding
Rpm = dryfrat / gedrewe rat
waarvoor word 'n tandstang en wurmrat gebruik
draaibeweging - omgesit in 'n liniere beweging
dit werk teen 'n 90* hoek met mekaar
Author
rayno@live.co.za
ID
35985
Card Set
Teg opsomming - Sisteme, beheer en ratte
Description
Tegnologie opsomming - Sisteme en beheer
Updated
2010-09-20T11:56:32Z
Show Answers
Home
Flashcards
Preview