Natuurwettenskappe en Tegnologie

  1. Onverwerkte materiale 
    natuurlike materiale soos hout en klei wat in ander dinge omskep word
  2. Verwerkte materiale
    Materiale of nuttige dinge wat 'n mens uit natuurlike of mensgemaakte materiale
  3. Sand `
    baie fyn klipdeeltjies
  4. Klei
    klein,gladde stukkies gebreekte klip
  5. Vormbaar 
    kan maklik gevorm word
  6. Keramiek voorwerpe 
    wat uit hargemaakte klei en sand gemaak is
  7. Bros 
    breek maklik in stukkies op
  8. Steenkool
    is 'n harde swart stof wat uit die grong uit kom
  9. Plastiek 
    'n materiaal wat uit stowwe gemaak word wat in steenkool en olie gevind word.
  10. Vesel 
    'n draadjie of toutjie
  11. Leer 
    'n sagte, buigsame materiaal wat van dierevelle gemaak word
Author
Elaine20
ID
355404
Card Set
Natuurwettenskappe en Tegnologie
Description
Updated