KK Opsomming - September 2010

  1. Noem die 2 tradisionele soorte Japannese teater
    • Noh
    • Kaboeki
  2. Die akteurs in Japanese teater is...
    manlik en word opgelei deur hul vaders
  3. Wat gebruik Noh-akteurs
    maskers
  4. Wat gebruik Kaboeki-akteurs
    grimeersel
  5. Definieer mimiek
    die kuns van gebare en beweging
  6. waar het mimiek grootliks ontwikkel
    Frankryk
  7. Noem 'n beroemde mimiekkunstenaar
    Marcel Marceau - 1923
  8. Die doel van kostuums
    • speel 'n belangrike rol:
    • kan voorkoms verander
    • kan die land van gebeure aandui
    • dui die tydperk aan
    • kan 'n akteur in 'n dier, voorwerp of fantasiefiguur omskep
  9. Verduidelik kabaret
    soms suiwer vermaak, kan ook politieke stellings bevat
  10. waarvoor gebruk skrywers en spelers dikwels kabaret
    om oor die samelewing kommentaar te lewer.
  11. wat het die Oud-Griekse akteurs gedra
    • maskers
    • skoene - dik sole
  12. Sedert wanneer bestaan poppeteater al
    500 V.C. - in Europa
  13. Noem 4 soorte poppeteater
    • animatronika
    • skadupoppe
    • marionette
    • vingerpoppe
  14. wat is animatronika
    • beskryf 'n pop wat deels deur elektronika beheer word
    • Gesigsbewegings word - afstand beheer en deur elektroniese seine deur 'n kabel gestuur
  15. wat is skadupoppe
    • - een van mees veelsydigste soorte poppe
    • word deur stokke - arms en bene beher
  16. wat word skadupoppe in Indonesie genoem
    wajang koelit
  17. Wat is marionette
    • - sommige lande - volledige operas of tragedies opgevoer met marionette
    • Poppespelers beheer die marionette - ledemate van bo af dmv toue
  18. Wat is die voordeel van vingerpoppe
    Hulle is maklik om te maak en te beheer
  19. wat is die nadeel van vingerpoppe
    hul bewegings is beperk
  20. hoe lank kon wajang-koelit opvoeringswees
    tot 'n week lank - 200 poppe
  21. waar is william shakespeare gebore
    Stratford-upon-Avon
  22. waar, wat en hoe is die kleinste professionele teater
    Piccoloin Hamberg - 30
  23. waar en hoe was die vroegste bekende klipamfiteater
    • 55 v.C. in Rome
    • plek vir 40 000
  24. Wie was Moliere
    • 1622 - 1673
    • Frankryk se beroemdste dramaturg
    • was ook 'n akteur
    • Hy het tydens 'n opvoering van sy eie toeneelstuk ineengesak en gesterf
  25. Hoe was toneelgrimeersel voor 1860s
    het lood bevat - baie akteurs het gesterf aan loodvergiftiging
Author
rayno@live.co.za
ID
35493
Card Set
KK Opsomming - September 2010
Description
KK opsomming - September - Poppeteater, Impressionisme, Massamedia, Toonlere, Kunselemente
Updated