EBW Eksamen- September 2010

  1. Waarin het die regering elke jaar meer geld bele
    • kapitaalontwikkeling van die land - infrastruktuur
    • Bestaansekerheid vir meer individue - geldvoorsiening - arm, werklose of siek mense
    • Belastingverligting - ouer mense + laer inkomstemense + kleinsakeondernemings
  2. Wat kan die regering gebruik om volhoubare ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder
    • nasionale begroting
    • internationale ooreenkomste
    • streeksooreenkomste
  3. waaraan is toenemende bedrae geld sedert 1994 in die nasionale begroting toegeken
    • Geriewe - infrastruktuur - townships teontwikkel
    • landelike gebiede - ontwikkel
  4. Watse infrastruktuuris ontikkel
    • skoon water en sanitasie
    • paaie
    • straatligte
    • gesondheidsorg
    • onderwysgeriewe
    • gemeenskapsbehuising
    • sportgeriewe
    • opradering - hospitale en gevangenisse
  5. Wat beteken arbeidsintensief
    dat werk met - klein kapitaalbelegging geskep word
  6. Wat verskap Arbeidsintensiewe konstruksiemetodes
    meer konstruksiewerk vir mense - gebied - geriewe nodig het
  7. wat beteken die onderwysbesteding
    • dat skoolverlaters beter toegerus is om aan te gaan - verdere studie + gespesialieerde opleding en om hul plek in die werksomgewing in te neem
    • Hulle is in staat om werk te doen wat groter verantwoordelikheid en vaardigheid vereis - verdien daarom meer geld - sodoende die vlakke van persoonlike sukses en voorspoed - plaaslike gemeenskappe verhoog
  8. Waarvoor is Bestaansekerheidvoordele baie belangrik
    - werklose mense in die land
  9. As die regeringbelastingkoerse - inkomste van individue en ondernemings kan verlaag...
    • mer geld beskikbaar is om te spaar
    • bele
    • aankapitaalgoedere te bestee
    • DRA BY TOT GROTER ONTWIKKELING EN VOORSPOED IN DIE NASIONALE EKONOMIE#
  10. hoe kan huishoudings baat by laer belasting
    kan huisverbande en afbetalingsverkoopooreenkomste vinniger afbetaal
  11. hoe kan ondernemings baat by laer belasting
    kan bele in die opgradering van toerusting en masjinerie om hul sake-aktiwiteite doeltreffender uit te voer.
  12. definieer ekonomiese intergrasie
    dit behels die verwydering van beperkings - vrye vloei van goedere, diense en produksiefaktore - tussen betrokke lande
  13. Watter vorme kan ekonomiese integrasie aanneem
    • Vryhandelsgebied
    • Doeane-unie
    • Gemeenskapsmark
    • Ekonomiese unie
  14. verduidelik 'n Vryhandelsgbied
    • lande kom ooreen dat godere vrylik tussen die partye in die ooreenkoms kan vloei
    • tariewe kan egter gehef word op lande - nie deel van vryhandelsgebied nie
  15. waarvoor staan SADU
    Suider-Afrikaanse Doeane-unie
  16. Verduidelik Doeane-unie
    geval waar lede 'n gemeenskaplike belasting hef + ander beperkings op vryhandel het
  17. Verduidelik Gemeenskapsmark
    • hier word vrye vloei van produksiefaktore - arbeid + kapitaal - OOK toegelaat
    • bv Nederlander mag in Frankryk werk - albei = deel van EU - Europese unie
  18. Verduidelik 'n Ekonomiese unie
    • = gevorderde vorm van ekonomiese integrasie - lande - verenigde ekonomiese beleid aanvaar - gemeenskaplike geldeenheid + ekonomiese beleid
    • EU - euro as gemeenskaplik
  19. watter lande sluit die Suider-Afrikaanse streek in
    • suid-Afrika
    • Angola
    • Namibie
    • Botswana
    • Lesotho
    • Swaziland
    • Mosambiek
    • Malawi
    • Zimbabwe
    • Zambie
    • Tanzanie
    • Maurittius
  20. Uit watter lande bestaan SADU
    • SA
    • Botswana
    • Namibie
    • Swaziland
  21. Waarvoor staan GMG
    Gemeenskaplike Montere Gebied
  22. hoe werk die GMG as handelsgeldeenheid
    • ZAR - Suid-Afrikaanse rand
    • - alle geldeenhede is aan rand gekoppel
    • vryheid ten opsigte van die hoeveelheid kapitaal - tussen lidlande vloei.
    • Wisselkoers = gemeenskaplik
  23. Wie hanteer die proses en administrasie vann die GMG
    SARB - Suid-Afrikaanse Reserwe Bank
  24. Tussen watter lidlande gebruik die GMG die rand
    • Namibie
    • SA
    • Lesotho
    • Swaziland
  25. Waarvoor staan SAOG
    Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
  26. hoeveellande is daar in die SAOG
    14 lidlande
  27. wat is die doelwitte van die SAOG
    • om 'n vryhandelsgebied te ontwikkel
    • om politieke stabiliteit en harmonie in Suider-Afrika te skep
    • Eerste wereldlande - te kry om te help met ontwikkeling van suidelike streek
    • handel en doeanebeheer in die streek te bevorder
  28. Op watter terreine het die meeste Suider-Afrikaanse lande noue bande met SA
    • vervoer
    • water en energie
    • handel
    • indiensneming
    • wetenskap en tegnologie
    • gesondheidsorg
  29. Noem 'n paar streeksooreenkomste in die wereld
    • EU - Europese Unie
    • EVHG - Europese Vryhandelsgebied
    • NAVHG - Noord-Amerikaanse Vryhandelsgebied
    • Gemeenskapsmark van die Suide
    • APES - Asiaties-Pasifiese Ekonomiese Samewerking
  30. noem lidlande van die EU
    Meste Wes-Europese lande - behalwe die EVHG-lidlande
  31. noem lidlande vandie EVHG
    • Ysland
    • Noorwee
    • Switserland
  32. noem lidlande van die NAVHG
    • Kanada
    • Mexiko
    • Verenigde State Van Amerika
  33. Noem lidlande van Gemeenskapsmark van die Suide
    Meeste Suid-amerikaanse lande
  34. noem lidlande van APES
    • Australie
    • Nieu-Seeland
    • Rusland
    • VSA
    • Asiatiese lande
  35. waarom moet jy spaar
    • toekomstige persoonlike behoeftes
    • noodgevalle
    • skuld te voorkom
    • universiteitsopleiding
    • langtermynbehoeftes
    • motorvoertuig
    • huis
    • aftrede
  36. waarin word klein bedraggies spaargeld weggesit
    spaarrekening - finansiele instelling
  37. voorbellede van 'n finansiele instelling
    • 'n bank
    • poskantoor
    • stokvel
  38. wat is die probleem met 'n lae rentekoers?
    ons geld se waarde neem agv inflasie af
  39. hoe los ons die probleem van inflasie op
    ons moet rente verdien wat meer is as die inflasiekoers - sodat die geld se waarde kan toeneeem.
  40. waarin moet ons ons geld oordrae
    beleggings waar kapitaalgroei (toename in die waarde van ons geld) groter is as die inflasiekoers
  41. wat is die probleem met beleggings
    • hulle moet vir relatief lang tydperke opgesluit moet wees teneinde die beste kapitaalgroei op te lewer
    • Jy moet intussen nog ook jou korttermeindoelwitte bereik en uitgawes dek
  42. Wat sou slim wees as jy geld tussen 6 maande en 'n jaar sou nodig kry
    om dit in 'n vastedepositorekening - beter rente as gewone spaarrekening sal betaal, terwl jy steeds in staat sal wees om jou geld te onttrek wanneer nodig
  43. wanneer kan jy beleggingsopsies oorweeg
    sodra jy voorsiening gemaak het - waarskynlike en ook onvoorsiene uitgawes + versekering het - teen ongelukkige omstandighede (diefstal, siekte of beserings) dek
  44. waarin kan pele word
    • annuiteite (60% mense)
    • aandele (57% mense)
    • effektetrust
    • deelnemingsberbande
    • eiendomsbeleggings
  45. wat is annuiteite
    'n reeksgereelde uitbetalings in ruil vir 'n enkelbedrag wat betaal is
  46. wat is produktiwiteit
    • dit het alles te doen met hoe vinnig insette omskep word in uitsette - aan verbruikers verkoop kan word
    • ook te doen met hoe goed - tyd en hulpbronne gebruik
    • Produktiwiteit - te doen - doeltreffendheid
  47. wat is arbeidsproduktiwiteit
    die verhouding tussen die uitset van 'n sakeonderneming en die getal werkers - in diens
  48. waarin kan uitset gemeet word
    • produksie-eenhede
    • geldwaarde van sy aktiwiteit
  49. waarvan hang hoe produktiwiteit af
    dat mense dinge doeltreffend produseer sodat ander mense dit kan gebruik
  50. wat maak ondernemings meer mededingend
    hoer produktiwiteit
  51. Wat beteken 'n opwaartste tendens in produksie
    dat meer werk geskep word, dat meer geld deur die hle ekonomie vloei - dus word ekonomiese groei bevorder + land voorspoediger
  52. waardeur kan arbeidsproduktiwiteit verbeter word
    • hoer vlakke van onderwys
    • vaardigheidsopleding
    • ondervinding
    • werkwaardes
  53. noem stratiiee om produktiwiteit te verbeter
    • gebruik kapitaalhulpbronne doeltreffender
    • Bele meer kapitaal
    • Volg die Kaizen-rolmodel
    • Verbeter die werkers se motivering
  54. verduidelik hoe kapitaalhulpbronne doeltreffender gebruik kan word
    • Masjinerie kan intensiewer gebruik word in plaas van nuwe masjinerie
    • Beter onderhoud om vertragings en werkonderbrekings te voorkom
  55. Bele meer kapitaal
    • koop nuwe masjinerie met verbeterde tegnologie
    • kan ook werksgeleenthede verminder - robotte, elektronika - produksielynwerkers vervang
  56. verduidelik die Kaizen-rolmodel
    • vervaardigersstreef na Kaizen - verbeteringe in vervaardigingsprosesse
    • Veranderinge in werkpraktyke
    • Klein verbeterings maak geamentlik 'n aansienlike effek op werkprestasie
  57. verduidelik die verbetering van werkers se motivering
    behoeftes van werkers moet in aanmerking geneem word as poste ontwerp word
Author
rayno@live.co.za
ID
35114
Card Set
EBW Eksamen- September 2010
Description
EBW Eksamen September 2010 - Opsomming van bl 38; 40-41; 46-47; 54-58; 60-64
Updated