SW opsomming - Eksamen September 2010

  1. definieer neerslag
    • reen, sneeu, ysreen of hael - grond toe val
    • of as die grond kondenseer
  2. definieer ekosisteem
    ekologiese eenheid van plantegroei, diere en die omgewing
  3. definieer gemeenskap
    groep mense - saam op 'n plek bly
  4. definieer mensheid
    die mensdom, mense
  5. definieer beraad
    vergadering van afgevaardigdes van verskillende lande
  6. definieer ekonomies lewensvatbaar
    die waarde in geldelike terme
  7. definieer ongerehabiliteerde
    het versuim om dit na die oorspronklike toestand te herstel
  8. definieer agteruitgaan
    afname in gehalte
  9. definieer ontbossing
    om bome of woude uit te kap
  10. definieer swaeldioksied
    • een van die skadelike gasse - deur verbranding van fossielbrandstof afgegee word
    • dit absorbeer hitte
  11. definieer bewaring
    om na die omgewing om te sien.
  12. definieer tendens
    'n patroon
  13. definieer osoon
    'n atmosferiese gs - NB by die absorbering van skadelike ultra-violetstrale (UV-strale)
  14. Definieer CFR's
    • chlorofluorokoolstowwe
    • gebruikin yskaste enspuitkannetjies
    • skadelik vir die osoonlaag
Author
rayno@live.co.za
ID
34439
Card Set
SW opsomming - Eksamen September 2010
Description
Sosiale Wetenskap opsomming: 8 Volhoubare gebruik van hulpbronne
Updated