Home
Flashcards
Preview
SW opsomming - Eksamen September 2010
Home
Get App
Take Quiz
Create
definieer neerslag
reen, sneeu, ysreen of hael - grond toe val
of as die grond kondenseer
definieer ekosisteem
ekologiese eenheid van plantegroei, diere en die omgewing
definieer gemeenskap
groep mense - saam op 'n plek bly
definieer mensheid
die mensdom, mense
definieer beraad
vergadering van afgevaardigdes van verskillende lande
definieer ekonomies lewensvatbaar
die waarde in geldelike terme
definieer ongerehabiliteerde
het versuim om dit na die oorspronklike toestand te herstel
definieer agteruitgaan
afname in gehalte
definieer ontbossing
om bome of woude uit te kap
definieer swaeldioksied
een van die skadelike gasse - deur verbranding van fossielbrandstof afgegee word
dit absorbeer hitte
definieer bewaring
om na die omgewing om te sien.
definieer tendens
'n patroon
definieer osoon
'n atmosferiese gs - NB by die absorbering van skadelike ultra-violetstrale (UV-strale)
Definieer CFR's
chlorofluorokoolstowwe
gebruikin yskaste enspuitkannetjies
skadelik vir die osoonlaag
Author
rayno@live.co.za
ID
34439
Card Set
SW opsomming - Eksamen September 2010
Description
Sosiale Wetenskap opsomming: 8 Volhoubare gebruik van hulpbronne
Updated
2010-09-13T14:09:30Z
Home
Flashcards
Preview