SW Toets - Augustus 2010

  1. Op watter manier kan landbouproduksie verhoog word
    Deur landbouprodukte te verbeter
  2. Wat is die invloed van kruisteling - gewasse
    • sonder kruisteling - mielies slegs paar cm lank gewees het
    • - tamaties - albastergrootte gewees het
  3. Waarom word lanbouprodukte gemodifiser
    • - droogtebestand te maak
    • - vinniger en groter - laat groei
    • - meer voedsaam te maak
    • - meer bestand teen insekte en siekte te maak
    • - meer aantreklik te laat lyk
  4. Hoe word gene tot voordeel van die produk gebruik
    • - Gene van 'n mot - gebruik om appels en pere teen siektes - beskerm
    • - Gene van by kan aartapples - siektes beskerm
    • - Sommige mielies kan hul eie insekdoders produseer
    • - Tamatie kan help - kanker en hartsiektes te voorkom
  5. Wat is goue rys
    Rysplant - vitamien A bevat
  6. Wat is die voordele vna goue rys
    kan help om wanvoeding en blindheid by kinders te voorkom
  7. Waarom is sekere mense geknt teen modifikasie
    • Onkruide mag weerstand ontwikkel
    • gene kan van 1 plant na 'n ander oorgedra word, vergemoeilik die beheer daarvan
  8. Watse tegnologie het bestaansboere nodig
    • - bekostigbar
    • - deur plaaslike inwoners bedryf
    • - moenie werkloosheid veroorsaak
    • - deur plaaslike mense, van plaaslike materiale gemaak
    • - minimale / geen impak op die omgewing
  9. definieer intervensie
    Verskuiwing van mense
  10. verduidelik as aandeelhouers en werkers
    die plaas word soos enige ander kommersiele plaas bedryf, maar as die winste verdeel word, word dit aan die werkers betaal - hulle ook aandeelhouers
  11. hoe kan gemeenskappe gehelp - produkte te bemark, skuld te betaal en versekering te reel
    Sterk leierskap + volgehoue sakebenadeing
  12. Waar het die regering en privaat maatskappye saamgespan twv interversie
    • Wil petrol en diesel uit mielies vervaardig
    • Komersiele boere en kleinboere kan hul mielies aan die aanleg lewer
    • Hulle sal vir die mielies wat hulle lewer geld ontvang
  13. Wat is die gedagte van intervensie tussen die regering en privaat maatskappye
    hulle sal voortgaan met hulle normale boererypratyke, maar enige oorskot mielies van hulle aangekoop sal word.
  14. Noem 3 eenhede waarmee geografiese ligging aangedui word
    • grade
    • minute
    • sekondes
  15. hoeveel minute is in 1 graad
    60
  16. Wat noem ek die lyne wat van Wes na Oos oor SA loop
    Suider Breedtelyne
  17. die lyne wat van Noord na Suid oor SA loop
  18. word die getalwaarde van die lyne hoer of laer verder suid
    hoer want - ewenaar = 0
  19. Word die getalaarde van die lyne hoer of laar hoe verder en Oos beweeg
    Hoer
  20. Tussen watter 2 bredtelyne le SA
    22 en 35 S.br.
  21. Tussen watter 2 lengtele le SA
    16 en 33 OL.
Author
rayno@live.co.za
ID
31053
Card Set
SW Toets - Augustus 2010
Description
Sosiale Wetenskap Opsomming van Huiswerkopdrag 4 en ALGEMEEN (Aardrykskunde) - 25 Augustus 2010
Updated