-
Hoe groter die massa van die voorwerp...
Hoe groter die swaartekrag wat dit produseer
-
Definier Gravitasiekrag
die aantrekkingskrag wat elke voorwerp op elke ander voorwerp uitoefen
-
Massa is 'n manier om wat te se
hoeveel materie daar in iets is.
-
waarin meet ons massa
gram of kilogram
-
waarin meet ons gewig
Newton
-
hoeveel weeg 1kg op aarde
10N
-
wat is 'n wentelbaan in die sonnestelsel
die baan waarin 'n planeet om die Son beweeg, of die baan waarin 'n maan om 'n planeet beweeg.
-
Wat is swaartekrag
krag wat voorwerpe in die ruimte in wentelbane om groter voorwerpe laat beweg
-
wat is 'n satelliet
enige voorwerp wat in 'n wentelbaan om 'n ander voorwerp beweeg
-
waardeur word mensgemaakte satelliet in die wentelbaan gehou?
deur swaartekrag
-
Waar is die SA satellietontvangsstasie
Pelindaba
-
Van waar kom die beelde van Pelindaba
Landsat-7
-
hoe lank neem 'n omwenteling om die aarde vir die Landsat-7
-
vir watter doeseindes word die data verskaf deur Landsat-7 gebruik
- Waterpenitrasiebeelde - toon gebiede met droogtes/vloede
- Beelde - tipes plantegroei en digtheid v plantegroei - toon gebiede waar plantegroei verdwyn
- Beelde - tipes wolke en wolkbedekking - help watervoorspellings
- Beelde - sneeu- en ysbedekking verskaf inligting oor uitwerking van aadverwarming
- Beelde - stedelike gebiede - wys stedilike groei
-
wat is hoogwater
die hoogste punt wat die see tot die kus bereik
-
wat is laagwater
die laagste punt wat die see by die kus terugtrek
-
wanneer verander getye
omdat die aarde 1 keer elke 24 uur roteer - moet daar 2 hoogwaters en 2 laagwaters elke dag wees - 6 uur 20 min tussen elke gety
-
hoe vorm springety
As die son, Aarde en maan in 'n reguit lyn is, die gekombineerde swaartekragaantrekking van die Son en Maan veroorsaak buitengewoon hoe en lae getye wat springgetye genoem word.
-
hoe vorm dooiegety
as die swaartekrag van die Maan en Son reghoekig op mekaar inwerk, veroorsaak dit buitengewoon lae hoogwater en buitengewoon hoe laagwater
-
getye is sigbare getuienis van...
swaartekrag
-
wat veroorsaak getye
- in - wentelbaan om aarde trek die maan - swaartekrag - die oseane in 'n bult daarheen aan
- om dit te balanseer vorm nog 'n bult n die oseane aan die teenoorgestelde kant van die aarde, sodat daar 2 bulte is.
-
waarvoor saan SALT
South African Large Telescope
-
wat is SALT
die grootste optiese teleskoop in die suidelike halfrond en gelyk aan die grootste ter wereld
-
Wanneer is die SALT amptelik geopen
10 November 2005
-
waar is SALT gebou
- by die SA Astronomiese Observatorium
- Sutherland
- Noord-Kaap
-
Waarvoor is die ligging belangrik by die SALT
die afgelee ligging, met helder lug sonder beoedeling help om beter beelde van die ruimte te gee
-
hoe groot en in watter vorm is die SALT se spieel
11m heksagonale spieel
-
SALT kan sterre stelsels sien wat...
1 biljoen keer te dof is om met die blote oog te sien
-
Hoe sterk is die SALT
Dit kan mense in staat stel om tot 'n kersvlam op die Maan te sien
-
Hoeveel van SALT se komponente is in SA gemaak
60% asook die aluminiumkoepel
-
wat is die atmosfeer
die laag gasse wat die aarde omring
-
Waarmee was die Aarde bedek oe dit begin vorm het
met vulkane
-
watse gasse stel vulkane vry?
- koolstofdioksied - CO2
- klein hoeveelhede metaan - CH4
- en ammoniak - NH3
-
waaruit bestaan metaan
elemente van koolstof en waterstof - CH4
-
waaruit bestaan ammoniak
stikstof en waterstof - NH4
-
Waaruit het die eerste lewe op Aarde bestaan
eenvoudige bakteriee
-
Wat was die eerse groen organismes wat op die Aarde verskyn het
klein, eensellige alge wat in die see geleef het
-
hoe is suurstof by die atmosfeer gevoeg?
Soos die alge gefotosinteer het, het hulle begin om suurstof by die atmosfeer te voeg
-
waaruit bestaan sonstrale
lig met baie verskillende golflengtes - soos ultravioletstrale
-
wat voorkom ultravioletstrale
Osoon
-
watse funksie het die osoonlaag dus.
belangrike beskermde funksie
-
wat is ons atmosfeer se amestelling
- suurstof - 20%
- stikstof - 79%
- Ander gasse, soos koolstofdioksied en waterdamp - 1%
-
Wat het met die koolstof gebeur (kortliks)
- Opgelos in see
- Seediere se skulpe
- krytklip
- steenkool en olie
-
verduidelik "opgelos in die see" - Koolstofdioksied
- Baie koolstofdioksied - in see opgelos - met ander elemente gekombineer - karbonate te vorm
- Oor miljoene jare - karbonate deel geword van sedimentere gesteentes
-
verduidelik "seediere se skulpe" - Koolstofdioksied
Baie seediere - karbonate - see - skulpe te maak
-
verduidelik "krytklip" - Koolstofdioksied
baie kranse - bestaan uit krytklip - suiwer vorm van kalksteen
-
Verduidelik "steenkool en olie" - koolstofdioksied
- Steenkool word gevorm van bome - miljoene jae gelede al dood is. Olie - gevorm van fitoplankton
- Die koolstof waaruit hierdie organismes bestaan het, het steenkool of olie geword
-
wat is fitoplankton
'n klein organisme in die see wat miljoene jare gelede al dood is.
-
Met hoeveel het die aarde se temp. gestyg /jaar
oor die afgelope 100 jaar - met 0,6*C gemiddeld per jaar
-
Wat is aardverarming
Die voortdurende styging van die aarde se oppervlaktemperatuur
-
Wat is die hoofoorsaak van aardverwarming
die veranderende balans van gasse in die lug
-
wat doen kweekhuisgasse?
Dit stel die atmosfeer in staat om 'n deel van die hitte-energie van die Son vas te vang
-
Noem kweekhuisgasse
- metaan
- distikstofmonoksied
- koolstofdioksied
-
Wat veroorsaak die toename in kweekuisgasse?
menslike aktiwiteite - veral die verbranding van fossielbrandstowwe soos steenkool, olie en gas.
-
Hoe beinvloed aardverwarming die aarde
- Temperature styg
- Hoer reenval
- Woestne brei uit
- Ysplate en gletsers krimp
- Verandering in die seevlak
-
Verduidelik die probleem van temperature wat styg
- Warmste jare op rekord - almal sedert 1990
- 2003 - 4000 Franse gesterf agv hittegolg
- Wetenskaplikes voorspel nog hittegolwe regoor die wereld, asook nog hitteverwante siektes en sterftes
- Hoer temperature verhoog die risiko van veldbrande en bosbrande
- Gewasse verdroog voordat dit geoes kan word.
-
Verduidelik die probleem van hoer reenval
- Hoer temperature veroorsaak - meer water uit oseane verdamp
- ekstra vog vorm digter wolke en swaarder reen
- Toenemende hitte-energie in die atmosfeer sal sterker en meer vernietigende tropiese siklone veroorsaak - uiters swaar reen en oorstromings meebring
-
Verduidelik die probleem van woestyne wat uitbrei
daar is bewyse dat al die Aarde se warm woestynde uitbrei
-
Verduidelik die probleem van Ysplate en gletsers wat krimp
- Elke jaar - Arktiese ysplaat kleiner en dunner
- 1910 - Amerika - Glacial National park - 159 gletsers gehat, nou slegs 30
- 80% van snee op Kilimanjaro het gesmelt
- al hierdie gesmelte water laat seevlak styg
-
Verduidelik die probleem van die verandering in die seevlak
- Seevlakke wereldwyd styg met 2mm tot 3mm per jaar.
- Meer as 100 miljoen mense - minder - 1m - huidige gemiddelde seevlak woon - gevaar om oorstroom te word.
- Die Nyldelta, Egipte - hoofgebied vir die kweek van gewasse - stadig deur seewater oorgeneem
- Maldive-eilande = besig om te verdwyn
- Mense - reeds van sommige eilande ontruim word
-
definieer fossiele
- oorblyfsels - plante en diere - geesteentes gevind
- erskaf bewyse van hoe - lewe miljoene jare gelede was
-
Wie was Afred Wegener
hy het die idee in 1912 geopper dat kontinente eens almal - enkele landmassa verbind was, wat oor lang tyd verdeel het om - afsonderlike kontinente te vorm
-
Wat is die enkele landmassa genoem
Pangea (alles grond in Grieks)
-
As wat was Alfred Wegener se teorie bekend
kontinentale dryweing
-
Waarop het Wegener sy teorie gebasseer
dat kontinente se vorms lyk asof hulle inmekaar pas - hulle waarskynlik eens soos 'n legkaart inmekar gepas het
-
waarom het geoloe nieWegener gesteun nie
hulle het gese dat hy geen werklike bewyse gehad het vir sy idees nie
-
Wie het bewys dat Wegener reg was
Die SA geoloog Alex du Toit - 1928
-
Wat het Alex du Toit ontdek
- dat die ooskus van Suid-Amerika en weskus van Afrika uit dieselfde tipes gesteentes gevorm is
- Albei kuste fossiele van identiewse diere en plante bevat
- Dit het bewys dat Afrika en Suid-Amerika eens aan mekaar vas was
-
Voorbeelde van fossiel brandstowwe
- steenkool
- olie
- natuurlike gas
-
definieer fossiel brandstowwe
stowwe wat gevorm is van die oorblfsels van lewende dinge wat miljoene jare gelede al dood is.
-
Waaruit bestaansteenkool
dieoorblyfselsvan tropiese plante
-
hoe is steenkool gevorm
- bome is daaden het inmoerasse weggesink
- lae dooie bome het indiemoerasse gele - sodat bakteriee niekonbestaannie, dooie bome kon nie verrotnie
- Die saamgeperste dooieplantegroei het gefossieleer in 'n laag steenkool
-
Waarvan hang die gehaltevan steenkool af
- van die % koolstof wat dit bevat
- hoe hoer die koolstof - hoer temperatuur waarteen steenkool brand
-
wat is die hoogste graad steenkool?
Antrasiet
-
As steenkool verbrand, gebeur wat
gasse wordasrook vrygestel
-
watter gasse kombineer om wat te vorm
- Koolsto, stikstof en swawel kombineer om
- koolstofdioksied, swaweldioksied endistikstofmonoksiedtevorm
|
|