LO Gelowe opsomming

  1. definieer pasifis
    iemand wat teen oorlog gekant is
  2. wat is die 1ste reel in die morele kode - Boeddhiste
    Ek sal geen lewende ding leed aandoen nie
  3. Wat is die middelpunt van die boeddhistiese geloof?
    Ahimsa - nie-geweld
  4. Boeddhiste glo as hul een ding leed aan doen...
    alle dinge is onderling verbind, en dus sal dit die skakels tussen dinge vernietig
  5. Wanneer het China Tibet binnegeval
    die 1950s
  6. wat het gebeur toe China vir Tibet binnegeval het?
    • meer as 'n miljoen Tibetaanse Boeddhiste het gesterf
    • 6000 van hul kloosters is vernietis omdat hulle ni wou veg nie
  7. Wat is die Buddhist Peace Felloship
    'n Boeddhistiese organisasie, wat betrokke is by ontwapening en veldtogte vir menseregte
  8. wat het Jesus onderrig
    • jy moet jou naaste liefhe soos jouself
    • julle moet julle vyande liefhe
    • bid vir die wat julle vervolg
  9. watse konsep word aanvaar deur sommige christene
    die konsep van geregverdigde oorlog - as hulle oorlog sal voer is dit die laaste uitkoms, nadat alle maniere om konflik te beeindig probeer is
  10. wat is die Kwakers
    • Christen-pasifiste
    • hulle is gekant teen alle geweld en oorlog
  11. wat glo hindoes
    • die beginsel van ahimsa / nie-geweld
    • jy moet jou bearbei vir 'n vreedsame samelewing
  12. wat laat die hindoe-geloof egter toe
    gewapende konflik in uiterste gevalle, waar nodig om die bose te oorwin
  13. wie is was 'n groot leier van hindoeisme
    Mahatma Ghandi
  14. wat het mahatma Ghandi as beginsel toegepas?
    die vreedsame veldtog teen Britse oorheersing in Indie
  15. Waarvoor was Ghandi beroemd
    sy nieggewelddadige maniere om teen ongeregtighede beswaar te maak
  16. van waar kom die woord Islam
    'n woord wat vrede beteken
  17. wat se moslems as hulle mekaar groet?
    vrede is met jou
  18. Moslems glo dat hulle daartoe verbind is om...
    • 'n nuwe wereldorde in te stel sodat hulle die opdrag van Allah kan nakom
    • naamlik dat mense in geregtigheid, vrede verandwoordelike broederskap moet saamleef
  19. Wat is jihad
    • die stryd om geregtigheid
    • beteken: strewe
  20. wat is die reels vir 'n jihad-stryd
    • Dit moet deur 'n godsdiensleier begin en beheer ord
    • Dit moet 'n geregverdigde saak ees
    • Goed en ni kwaad moet die gevolg van oorlog wees
    • dit moet 'n laaste uitweg wees
    • dit moet nooit uit aggressie of om die verkryging van grondgebiede geveg word nie
    • Mense moenie willekeurig doodgemaak word nie
    • onskuldige burgers moenie ly nie
    • bome gesaaides en diere moet beskerm word
  21. wat verklaar die koran ivm jihad
    die wat tydens 'n jihad sterf is martelare - sal die paradys binnegaan
  22. hoe groet jode mekaar
    met die woord Shalom - vrede is met jou
  23. waarna sien die jode uit
    na 'n tydperk van vrede - beskou oorlog as die laaste uitweg
  24. die jode glo ivm oorlog dat
    hulle 'n reg het om hulself te verdedig
  25. wanneer en wat was die verklaring van die Verenigde Nasies
    • 1948
    • dit het israel in staat gestel om 'n selfregerende staat te word
  26. waarvoor is Jode bekend
    hulle pogings om vrede in gemeenskappe te bevorder
Author
rayno@live.co.za
ID
29542
Card Set
LO Gelowe opsomming
Description
LO gelowe opsomming - 11 Augustus 2010a
Updated