Home
Flashcards
Preview
LO Gelowe opsomming
Home
Get App
Take Quiz
Create
definieer pasifis
iemand wat teen oorlog gekant is
wat is die 1ste reel in die morele kode - Boeddhiste
Ek sal geen lewende ding leed aandoen nie
Wat is die middelpunt van die boeddhistiese geloof?
Ahimsa - nie-geweld
Boeddhiste glo as hul een ding leed aan doen...
alle dinge is onderling verbind, en dus sal dit die skakels tussen dinge vernietig
Wanneer het China Tibet binnegeval
die 1950s
wat het gebeur toe China vir Tibet binnegeval het?
meer as 'n miljoen Tibetaanse Boeddhiste het gesterf
6000 van hul kloosters is vernietis omdat hulle ni wou veg nie
Wat is die Buddhist Peace Felloship
'n Boeddhistiese organisasie, wat betrokke is by ontwapening en veldtogte vir menseregte
wat het Jesus onderrig
jy moet jou naaste liefhe soos jouself
julle moet julle vyande liefhe
bid vir die wat julle vervolg
watse konsep word aanvaar deur sommige christene
die konsep van geregverdigde oorlog - as hulle oorlog sal voer is dit die laaste uitkoms, nadat alle maniere om konflik te beeindig probeer is
wat is die Kwakers
Christen-pasifiste
hulle is gekant teen alle geweld en oorlog
wat glo hindoes
die beginsel van ahimsa / nie-geweld
jy moet jou bearbei vir 'n vreedsame samelewing
wat laat die hindoe-geloof egter toe
gewapende konflik in uiterste gevalle, waar nodig om die bose te oorwin
wie is was 'n groot leier van hindoeisme
Mahatma Ghandi
wat het mahatma Ghandi as beginsel toegepas?
die vreedsame veldtog teen Britse oorheersing in Indie
Waarvoor was Ghandi beroemd
sy nieggewelddadige maniere om teen ongeregtighede beswaar te maak
van waar kom die woord Islam
'n woord wat vrede beteken
wat se moslems as hulle mekaar groet?
vrede is met jou
Moslems glo dat hulle daartoe verbind is om...
'n nuwe wereldorde in te stel sodat hulle die opdrag van Allah kan nakom
naamlik dat mense in geregtigheid, vrede verandwoordelike broederskap moet saamleef
Wat is jihad
die stryd om geregtigheid
beteken
: strewe
wat is die reels vir 'n jihad-stryd
Dit moet deur 'n godsdiensleier begin en beheer ord
Dit moet 'n geregverdigde saak ees
Goed en ni kwaad moet die gevolg van oorlog wees
dit moet 'n laaste uitweg wees
dit moet nooit uit aggressie of om die verkryging van grondgebiede geveg word nie
Mense moenie willekeurig doodgemaak word nie
onskuldige burgers moenie ly nie
bome gesaaides en diere moet beskerm word
wat verklaar die koran ivm jihad
die wat tydens 'n jihad sterf is martelare - sal die paradys binnegaan
hoe groet jode mekaar
met die woord Shalom - vrede is met jou
waarna sien die jode uit
na 'n tydperk van vrede - beskou oorlog as die laaste uitweg
die jode glo ivm oorlog dat
hulle 'n reg het om hulself te verdedig
wanneer en wat was die verklaring van die Verenigde Nasies
1948
dit het israel in staat gestel om 'n selfregerende staat te word
waarvoor is Jode bekend
hulle pogings om vrede in gemeenskappe te bevorder
Author
rayno@live.co.za
ID
29542
Card Set
LO Gelowe opsomming
Description
LO gelowe opsomming - 11 Augustus 2010a
Updated
2010-08-10T18:26:01Z
Home
Flashcards
Preview