SW Toets - Augustus 2010

  1. Definieer ontwikkeling
    • 'n proses waarin sosiale, ekonomiese en politieke strukture in plek gestel word om die welstad van - bevolking te verbeter
    • Ook om na 'n situsasie te beweeg waar mense groter menswaardigheid het
  2. Wat is 'n meer ekonomiese ontwikkelde land?
    lande wat meer op sekondere en tersiere sektore vir ekonomiewse groei steun
  3. Wat moet daar wees in ontwikkeling van 'n land?
    • ekonomiese komponent
    • sosiale komponent
    • politieke komponent
    • kulturele komponent
    • omgewingsvolhoubaarheid
  4. ekonomiese komponent
    verseker die skepping van rydom en vebeterde lewensomstandighede
  5. sosiale komponent
    verseker welstand in gesondheid, onderys, behuising en indiensneming
  6. politieke komponent
    om waardes soos demokrasie, menseregte en politieke vryheid te beskerm
  7. kulturele komponent
    om erkenning van verskillende identiteite te verseker
  8. hoe word lande vergelyk (tradisioneel)
    Bruto Binnelandse Produk (BBP)
  9. die BBP
    Die hoeveelheid geld wat in die land gegenerer word gedeel deu die aantal mense in die land.
  10. die vernaamste ekonomiese aktiwiteit in 'n ontwikkelende land?
    Boerdery
  11. Waar is die mees ontwikkelde lande?
    Die noodelike halfrond, behalwe vir Australie en Nieu-Seeland
  12. wat is die skeidingslyn genoem
    die noord-suid skeidingslyn
  13. Wat het die BBP vervang as 'n meer betroubare maatstaf van ontwikkeling
    die Verenigde Nasies se MOI
  14. die MOI is
    Menslike ontwikkelingsindeks
  15. Wat neem die MOI in aanmerking
    • Koopkrag van individue (BBP)
    • onderwysvlakke (volwasse geletterdheidsvlake)
    • lewensverwagting (hoe lank mense kan verwag om te leef)
  16. definieer vohoubaar
    Om uitputting van natuurlike hulpbronne te vermy
  17. aan watter vraagstukke moet aandag gegee word om volhoubare ontwikkeling te bereik?
    • Bevolking en gesondheid
    • Voedsel
    • Water
    • Energie en klimaat
    • Biodiversiteit
  18. verduidelik Bevolking en gesondheid
    die wereldbevolking groei, veral in ontwikkelende lande.
  19. Wat put die fondse vir aansteeklike siektes in arm lande uit?
    • VIGS
    • Malaria
    • Cholera
    • Tuberkulose
  20. Verduidelik Voedsel
    • Monokultuur - veroorsaak dat gewasse meer vatbaar is vir plae en siekte.
    • Verbeterd rotasie van gewasse en besproeiing help die velde teen uitputting en erosie
  21. definieer Monokultuur
    die plant en herplant van gewasse - stroop die grond van voedingstowwe
  22. verduidelik Water
    soos meer van die vars water elke jaar gebruik word, kan ongelyke toegang tot voorraad mededinging en konflik tussen nasies veroorsaak
  23. Verduidelik Energie en klimaat
    as daar aan al die vereistes vir elektisiteit voldoen word deur fossielbrandstowwe te verbrand, saal meer en meer koolsuurgas in die atmosfeer vrygestel word, wat aarverwarming kan verhoog.
  24. hoeveel mense het nie toegang tot krag nie?
    2.5 biljoen
  25. Veruidelik Biodiversiteit
    • Natuurlike gebiede - vernietig - plek te maak - stedelike ontwikkeling
    • Baie ekosisteme en dierespesies word bedreig
  26. definieer woestynvoring
    die proses waardeur vrugbare grond woestyn word
  27. Volhoubare ontwikkeling is net moontlik as wat gedoen word?
    • Armoede verminder
    • alternatiewe bronne vind vir niehernubare hulpbronne
    • bevolkingsgroei beheer
    • die omgewing in alle ontwikkeling beskerm
    • die gebruik van hulpbronne beheer
  28. definieer besproeiing
    die voorsiening van water aan landerye
  29. definieer graanskure
    bergkamers waarin graan opgegaar word
  30. hoe moet tegnologie wees in ontwikkelende lande
    • nie duur masjinerie vereis nie
    • energiebronne gebruik wat die land kan bekostig
    • nie arbeid vervang nie - baie mense wat inkomste benodig
    • geskik wees - verskillende vlakke van vaardighede
    • daarop gemik - plaaslike industriee en boerderymetodes te ontwikkel ipv dit vervang
    • plaaslike ipv ingevoerde hulpbronne gebruik
  31. so ver moontlik hernubare/herwinbare hulpbronne gebruik
    help - omgewing te bewaar
Author
rayno@live.co.za
ID
29221
Card Set
SW Toets - Augustus 2010
Description
SW Toets - 11 Augustus 2010
Updated