LO Opsomming Junie 2010

  1. Wat is die Voorkeure van die L1 kwadrant
    • hou van feite
    • hou van syfers
    • prestasie is belangrik
    • is geintereseerd in tegniese aspekte
  2. Wat is die loopbane vir die L1 kwadrant
    • Speurder
    • tandarts
    • navorser
    • ingenieurs
  3. Hoe sou die L1 kwadrant 'n huis koop
    • wil alle inligting he
    • beskou koste en deposito
    • kyk na die netheid van die huis
    • Gevoelens beinvloed nie die keuse nie.
  4. Voorkeure van L2 kwadrant
    • Verkies tradisionele denke
    • Hou van besonderhede
    • Voel gemaklik met prosedures
    • Hou van praktiese aspekte
  5. Loopbane van die L2 kwadrant
    • ontwerper
    • militaris
  6. Hoe sou 'n L2 'n huis koop
    • geinteresseerd in veiligheid en sekuriteit
    • geinteresseerd in praktiewse dinge - grootte en spasie
    • Moenie te anders wees nie
    • moet gemaklik wees
  7. Noem 7 verskillende vakansiedae
    • Menseregtedag
    • Jeugdag
    • Versoeningsdag
    • Erfenisdag
    • Vryheidsdag
    • Werkersdag
    • Vrouedag
  8. Wat is die Oorsprong van Menseregtedag
    • Apartheid - mense protes aangeteken oor paswette
    • 21 Maart - tydens protes - is 69 mense doodgeskiet
    • Die rol wat die verlede gespeel het tot vandag se demokrasie word erken op die dag: .
  9. Die oorsprong van Jeugdag
    • Swart skole - geweier - leerders in AFR onderrig word.
    • Leerders - tydens die optog dood en beseer
    • Eers Sowetodag genoem
  10. Die oorsprong van Versoeningsdag
    • Zoeloe koning - Dingaan het magte opgetrek teen Voortrekkers
    • Hulle het gelofte aan God gemaak - hulle kerk sou bou en die nageslag hierdie belofte sou eer indien Goed hulle help
    • Voorheen Geloftedag genoem
  11. Die oorsprong van Erfenisdag
    Bied aan elke SAner die geleentheid om - sy manier - ryk erfenis van land te vier
  12. Die oorsprong van Vryheidsdag
    Die eerste demokratiese verkiesing - herdenk
  13. Die oorsprong van Werkersdag
    Simboliseer die politieke slaankrag van vakbondunies
  14. Die oorsprong van Vrouedag
    • 9 Augustus 1956 - 20 000 vroue na Uniegebou opgetrek in protes teen paswette
    • Standpunt is ingeneem oor uitbuiting van vroue - Vroueregte kry meer aandag
  15. Godsdienstige vakansiedae - nie meer as openbare vakansiedae erken word nie
    • Hemelvaart
    • Eid-ul-Fitr
    • Joom Kippoer
    • Deepavali
  16. Van watter geloof is Hemelvaart
    Christene
  17. Van watter geloof is Deepavali
    Hindoes
  18. Van watter geloof is Hoom Kippoer
    Jode
  19. Van watter geloof is Eid-ul-Fitr
    Moslems
  20. Noem die 5 Verskillende liefdestale
    • Opbouende woorde
    • Kwaliteit tyd
    • Geskenke
    • Dade van diens
    • Fiesiese aanraking
  21. Verduidelik die rol van die Doelwagter
    • Hy keer - bal by doelhok ingeskop word
    • Mag sy arms en hande gebruik - aand die bal te raak - as dit binne die strafgebied gebeur
    • Hy dra klere - onderskei hom van ander spelers op veld
  22. Verduidelik Verdedigers
    • Moet doelwagter ondersteun
    • verhoed dat - teenstanders se doelskoppe verby hulle kom
    • Spelers - binnekant = meer verdedigend
    • Linker en regterspelers = aanvallend
  23. Verduidelik Middelveldspelers
    • Moet bal by teenstanders probeer afvat - by eie span se doelskieters uitkry
    • Middelveldspelers - opgedeel word in Senters (of verdedigers) aanvallers en vleuls
  24. Verduidelik Doelskieters
    • = Span se voorspelers - verantwoordelikheid om doele te skop
    • moet geleenthede skep waar spanmaats kan punte aanteken
    • moet spel vertraag - nog spelers kan bykom - verdere ondersteuning bied
  25. Hoeveel spelers is in 'n span
    buiten die doelskieter - 10
  26. Wat mag die doelskieter nie doen nie
    van sy posisie afwyk nie
  27. Watse formasie gebruik die span aan die linkerkant van die halflyn
    • 4-4-2 formasie
    • 4 verdedigers
    • 4 middelveldspelers
    • 2 doelskieters
  28. Watse formasie gebruik die span aan die regterkant van die halflyn
    4-3-2-1
  29. Waaraan kan die gewildheid van sokker toegeskryf word
    • min toerusting benodig - speelgereed te raak
    • reels so maklik is om te verstaan
  30. Wat is die eenvoudigste reel van sokker
    bal kan gespeel word solank dit binne die grenslyne is - nie skeidsregter se vluitjie geblaas
  31. Wat is 'n Geel kaart
    dien as waarskuwing aan speler - wie se gedrag - onsportief beskryf word
  32. Waanneer kan 'n geelkaart gewys word
    • As speler die skeidsregter uitdaag
    • die skedsregter se bevele verontagsaam
    • afskoppe vertraag
    • nie ver genoeg terugstaan tydens vry- of strafskoppe nie
    • veld betree of verlaat sonder skeidsregter se toestemming
  33. Wat is die rooi kaart
    word gewys as ernstige oortredings gepleeg word - dien as skorsing uit wedstryd
  34. Wanneer kan 'n rooi kaart gewys word
    • opsetlike besering - ander spelers
    • vuil spel
    • vloekery
    • bakleiery
    • uiters onsportiewe gedrag
  35. Wat gebeur met die ontvanger van 'n rooi kaart
    mag nie met 'n plaasvervanger gevul word nie
  36. Wat is ook gelyk aan 'n rooi kaart
    as 'n speler vir die 2de keer 'n geel kaart gewys word
  37. Wanneer kan 'n spel begin, gestop of hervat word
    • As die 1ste en 2de helfte begin: .
    • As 1 span die bal oor die kantlyn geskop het: , moet die ander span die bal weer ingooi
    • As die aanballende span - bal oor teenstander se doellyn geskop het - sonder 'n doel aangeteken: word 'n doel inskop aan verdedigende span toegeken
    • As verdedigende span - bal oor eie doellyn geskop het: word hoekskop aan die aanvallende span toegeken
    • As die skeidstregter die spel stop
  38. Wanneer sal 'n skedsregter die spel stof
    • As 'n speler beseer is
    • die bal foutief is
    • een of ander vorm van inmengning
  39. Wat gebeur nadat die skedsregter spel gestop het
    Nie een van spanne word gepenaliseer nie - bal word laat val op plek waar die spel laas opgehou het.
  40. Aan wie word vryskoppe toegeken
    die nie-oortredende span
  41. Noem redes vir die toeken van vryskoppe
    • indirekte vryskop - toegeken as 'n klein misdryf gepleeg word: speler onkant is
    • direkte vryskop - toegeken as ernstiger misdryf gepleeg: bal word met die hand gespeel
    • As 'n handbal binne strafgebied plaasving word strafskop toegeken
  42. Definieer indirekte vryskop
    Daar mag nie reguit na doelhok geskop word - sonder 'n tweede speler wat aan die bal geraak het nie
  43. Wanneer is 'n Aanvallende speler onkant
    • as hy nader is aan opponente se doellyn as die bal en dioe voorlaaste verdedigende speler
    • Mag gelyk met of agter die voorlaaste verdedigende speler wees.
  44. Waarom is die onkant reel daar
    sodat 'n speler nie net voor die doelhok vir die bal kan wag - dan inskop nie
  45. Wat is die onkantreel in praktyk
    speler = onkant omdat hy in opponente se helfte van die veld en nader aan hul doellyn is as die bal en voorlaaste opponent
Author
rayno@live.co.za
ID
22093
Card Set
LO Opsomming Junie 2010
Description
'n opsomming van die lo werk om te leer vir Junie 2010
Updated