Kuns en Kultuur opsomming

  1. Noem die 4 verskillende skote in filmwerk
    • Afstandskoot
    • Mediumskoot
    • Nabyskoot
    • Uiters nabyskoot
  2. Verduidelik Afstandskoot
    • Dikwels aan begin van tonneel gebruik
    • Toon meer van agtergrond
    • Ook die vestigingskoot genoem
    • Dit wys waar die aksie - plaasvind
  3. Verduidelik Mediumskoot
    • Meestal in aksietonele gebruik
    • Aandag word op 'n bepaalde onderwerp gevestig - sien nog geneoeg agtergrond
  4. Verduidelik Nabyskoot
    • = nabyskoot van 'n onderwerp - vestig aandag op bepaalde besonderhede
    • Dien dikwels as beginpunt wan nuwe tonele
    • Bring nuwe feit of plek onder kyker se aandag
  5. Wat kan die doel van 'n Nabyskoot van 'n persoon wees?
    • Kan 'n hoofkarakter bekendstel
    • 'n standpunt vestig
    • 'n reaksie wys
  6. Verduidelik uiters nabyskoot
    Dit wys fynste besonderhede van 'n gedeelte van 'n onderwerp
  7. Definieer Resensie
    Die beoordeling en bepreking van 'n kunswerk, bv. boek, fliek, tv program, restaurante en 'n cd
  8. Wat is 'n resensent se taak
    • Vertel nie die hele verhaal aan die leser nie
    • Beoordeel dit
    • gee stukkies inligting aan die leser deur
    • prikkel die belangstelling van die leser
  9. Watter aspekte word beoordeel?
    • regisseur of draaiboekskrywer
    • verhaal self
    • rolverdeling en akteurs
    • filmwerk/kamerawerk
    • slot en aanbeveling
  10. Watter 2 hoof soorte film en televisie programme kan mens kry
    • Feitlik
    • Fiksie
  11. Definieer fiksie:
    denkbeeldige karakters en opgemaakte stories
  12. Noem voorbeelde van fiksie:
    • Sepies
    • Dramareekse
    • Situasie Komedies
    • Kort films
    • Vollengte films
  13. Noem voorbeelde van feite
    • Dokumentere programme
    • Geselsprogramme
    • Nuusprogramme
    • Aktualiteitsprogramme
    • Opvoedkundige programme
  14. Noem die verskillende hoeke waaruit 'n fliek geneem kan word
    • Normale Hoek
    • HoĆ« hoek
    • Lae hoek
    • Skuins hoek
    • Uit die lug
  15. Verduidelik Normale hoek
    Die kamera neem reguit vorentoe op ooghoogte
  16. Verduidelik Lae hoek
    Die lens kyk vanuit vanuit 'n lae posisie op na die persoon of voorwerp
  17. Verduidelik Hoe hoek
    Die lens word geposisioneer bokant die persoon of onderwerp wat afgeneem word
  18. Verduidelik die Skuins hoek
    Die kameras word skuis gehou, sodat die persoon of voorwerp oorleun na links of regs
  19. Verduidelik Uit die lug
    Dit word uit die lug geneem soos bv. uit 'n helikopte of hoe gebou en ons sien dit soos uit 'n voel se oog
  20. Noem die verskillende rolprent genres
    • DRAATKARR BROM WW
    • Dokumentere films
    • Rampfilms
    • Avontuur
    • Tragedies
    • Komedie
    • Animasie
    • Riller
    • Bende films
    • Romanse
    • Musiekblyspele
    • Wilde Weste
    • Wetenskapsfiksie
  21. Noem die beroepe in filmwerk
    • PRAAD BAG KKK
    • Produksieleier
    • Regisseur
    • Akteurs
    • Ateljee
    • Draaiboekskrywer
    • Beligting
    • Grimering
    • Kostuums
    • Kamera werk
    • Klangingenieurs
  22. Noem 'n paar aspekte van die rol van Spotprente
    • Dokumentering van historiese gebeurtenisse
    • Om kommentaar te lewer op sosiale gebeure
    • Menseregte- en omgewingsvraagstukke aan te spreek
    • Om mense aan te moedig om hul optrede te verbeter
    • Om erkenning aan suksesse te gee
  23. Definieer oordryf
    om iets groter of meer opletbaar te maak as wat dit regtig is
  24. Definieer vleiend
    om iets op 'n manier te wys wat dit meer aantreklik laat lyk
  25. Definieer grotesk
    verdraai in 'n ander fatsoen as wat normaal is, verwring
  26. Definieer verdraai
    uit sy normale vorm verwring
  27. Waarvan sien ons dikwels karikature
    van politici of ander beroemde mense
  28. Van waar is die woord karikatuur afkomstig
    Uit Italiaans
  29. Wat beteken karikatuur in Italiaans
    oordrewe
  30. Wanneer is die eerste karikature geteken
    • 1500
    • tydens die Reformasie
  31. Waar is die eerste karikature geteken
    Europa
  32. waarmee het die karikature in 1500 gespot
    met die Rooms-katoelieke of Protestante
  33. Wie was die Britse kunstenaar wat kaikature geteken het
    William Hogarth
  34. Wie was die kunstenaar van Frankryk wat karikature geteken het
    Honore Daumier
  35. Wat het Daumier geteken
    Politieke figure van die tyd
  36. Wat het met hom gebeur
    Hy is in die tronk gegooi
  37. Wie is Bekende SA karikaturiste
    • Jonathan Shapiro
    • Fred Mouton
  38. Waar word karikature nog gebruik
    in teater
  39. Wat beteken ontwerp
    om iets te struktureer - saam te stel - en te skep
  40. Wat is die 2 sleurtelbestandele van ontwerp
    • esteties - Mooi
    • Funksioneel - Goed kan werk
  41. Wat is 'n beginsel van 'n goeie ontwerp
    • vorm volg funksie
    • Beteken die voormwerp se vorm, die materiaal, die grootte, eienskappe help die ontwerp om beter te funksioneer
  42. Noem die ontwerpselemente
    • Skaal
    • Verhouding of proporsies
    • Kontras
    • Balans
    • Herhaling
    • Ritme
    • Beklemtoning
    • Rigting en beweging
    • Eenheid en harmonie
    • Perspektief
  43. Verduidelik Skaal
    Wys - groot die objek in kunswerk is ivm die objek in werklike lewe
  44. Verduidelik Verhouding
    • Dit is die grootte verhouding tussen 'n objek en sy dele
    • (bv, ore is te groot of arms te lank)
  45. Verduidelik Kontras
    • Maak kunswerk meer interessant
    • kontras = verskil tussen 2 of meer objekte wat duidelik word as die voorwerpe langs mekaar geplaas word
  46. Verduidelik Balans
    Daar is ewe veel visuele gewig aan elke kant
  47. Noem die 2 tipes visuele balans
    • Assimeriese balans - 2 kante verskil, met gelyke hoeveelhede gewig - weerskante
    • Simmetriese balanks - twee kante amper identies is - speelbelde van mekaar
  48. Verduidelik herhaling
    • As iets weer en weer herhaal word in kunswerk
    • Kan herhaling van kleur, tone, lyne, vorms of fatsoene wees
    • Word soms gebruiks om iets te beklemtoon
  49. Noem die drie maniere waarmee herhaling kan plaasvind
    • Vorms
    • Lyne
    • Kleur
  50. Verduidelik Ritme
    Die herhalende voorwerpe, lyne of kleur - sekere manier rangskik - sodat die oog dit maklik optel
  51. Verduidelik Beklemtoning
    • Sesiale Belangrikheid aan iets
    • Die kunstenaar besluit daarop en gebruik maniere om dit te beklemtoon
  52. Verduidelik Rigting en beweging
    • Die lyne in prent lei oog na fokuspunt to
    • Lyne skep visuele baan
  53. Verduidelik Eenheid en harmonie
    Die kunstenaar moet so ontwerp dat al die dele saamwerk om visuele harmonie te skep en duidelike boodskap oor te dra
  54. Verduidelik Perspektief
    Verskillende soorte perspektief
  55. Noem die Formele Kunselemente
    • Lyn
    • Toon
    • Tekstuur
    • Vorms
    • Kleur
    • Ruimte en DImense
    • Komposisie
  56. Verduidelik lyn
    • Kan emosie uitbeeld
    • Definieer vorms en fatsoene
  57. Noem die soorte lyne
    • Dik
    • Dun
    • Geboe/kurwe
    • Stippellyne/Gebroke lyne
    • Diagonaal op en af
  58. Verduidelik toon
    • Verwys na skaduwee en lig
    • Kleur het ondertone
    • Kleurtone help met atmosfeeskepping
  59. Verduidelik Tekstuur
    • Verwys na die oppgervlak waarop gewerk word
    • Kan grof, glad, har, sag of syerig wees
  60. Verduiudelik Vorms
    Wye verskeidenheid vorms
  61. Hoe kan vorms wees
    • Geometries
    • Organies
    • Eenvoudig
    • Kompleks
    • 1 Dimensioneel
    • 2 Dimensioneel
    • 3 Dimensioneel
    • Negatief
    • Positief
Author
rayno@live.co.za
ID
21558
Card Set
Kuns en Kultuur opsomming
Description
Kuns en Kultuur opsomming - 1 Junie 2010
Updated