Afrikaanse verkleinwoorde

  1. tak
    takkie
  2. taak
    takie
  3. vygie
    vygietjie
  4. boordjie
    boordjietjie
  5. ertjie
    ertjietjie
  6. gerf
    gerfie
  7. b
    b'tjie
  8. l
    l'etjie
  9. x
    x'ie
  10. s
    s'ie
  11. rabbi
    rabbi'tjie
  12. Le Roux
    Le Rouxtjie
  13. Marais
    Marais'tjie
  14. sening
    seninkie
  15. laning
    laninkie
  16. varing
    varinkie
  17. foto
    foto'tjie
  18. karba
    karba'tjie
  19. Terblanche
    Terblanche'ie
  20. poel
    poeletjie
  21. tor
    torretjie
  22. rob
    robbetjie
  23. album
    albumpie
  24. riem
    riempie
  25. vat
    vaatjie
  26. pad
    paadjie
  27. skilpad
    skilpadjie
  28. t
    t'tjie
  29. m
    m'etjie
  30. skadu
    skadu'tjie
  31. Du Preez
    Du Preez'tjie
  32. Van Breda
    Van Breda'tjie
Author
rayno@live.co.za
ID
21113
Card Set
Afrikaanse verkleinwoorde
Description
Afrikaanse Toets Opsomming: Afdeling: Verkleinwoorde
Updated