Home
Flashcards
Preview
EBW opsomming - Vakbonde
Home
Get App
Take Quiz
Create
Wat het gebeur voordat vakbonde tot stand gekom het?
Werknemers het geen se gehad: - lone, - toestande
Noem 3 Verskillende vakbonde
COSATU
Fedusa
Nactu
Die volle naam van COSATU
Congress of South African Trade Unions
Die volle naam van Fedusa
Federation of Unions of South Africa
Die volle naam van Nactu
National council of Trade Unions
Wie is die grootste
COSATU
Wat is COSATU se ledetal
1.8 miljoen
Hoeveel vakbonde is onder COSATU
19
COSATU vereenselwig hulle waarmee
die politieke sienswyses van die ANC
Uit wat bestaan die driepatry-alliansie
COSATU
ANC
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP)
Wie is die 2de grootste federasie
Fedusa
Wat is Fedusa se ledetal
520 000
Uit hoeveel Fakbonde bestaan Fedusa
27 vakbonde
wanneer is Fedusa gestig
1997
As wat beskryf fedusa hom
sosiaal-demokraties
polities onverbonde
Wat is Nactu se ledetal
400 000
Uit hoeveel vakbonde bestaan Nacto
20
Wanneer is Nacto gestig
1986
Waarmee vereenselwig Nactu hom
die politieke sienswyses van die PAC - Pan african Congress
asook swartbewussynbewegings
Wat is die rol van vakbonde
beter lene en werksomstandighede vir werkers - beding
om watter rede plaas vakbonde nog steeds druk op die regering
om beleide te verander wat hul lede raak
Wat is die regte van vakbonde
om stakings uit te roep - ooreenstem met die bepalings van die Wet op Arbeidsverhhoudinge
reg om lede se werkplekke te besoek
bedingingsrade met werkgewers te vorm
Wat is die verantwoordelikhede van vakbonde
moet goeie raad aan lede gee
moet regte van gemeenskappe in aanmerking neem
probeer - goeie verhoudings met werkgewers te handhaaf
vreedsame en professionele manier te beding - ondernemings produktief bly - ekonomie kan groei + meer werk geskep
wat is die definisie van 'n vakbond
'n vereniging van werkers gestig om hul inkomste en werksomstandighede te verbeter deur kollektiewe bedinging met werkgewer of wergewerorganisasies
Wat is die definisie van 'n staking
As werkers uit protes teen iets ophou werk
Author
rayno@live.co.za
ID
19904
Card Set
EBW opsomming - Vakbonde
Description
Vakbonde opsomming - 19 Mei 2010
Updated
2010-05-19T16:11:32Z
Show Answers
Home
Flashcards
Preview