Home
Flashcards
Preview
SW April 2010
Home
Get App
Take Quiz
Create
Watter 2 see word deur die Suezkanaal verbind?
Middellandse See en die Rooi see
In watter land is die Suezkanaal
Egipte
Wat is die lengte van die Suezkanaal
167 km tot by Port Said
Hoe baat lande in Europa wat olie uit die Midde-Ooste invoer by die Suezkanaal?
Die olietenkskepe le korter afstande af = laer olieprys.
Neem ook minder tyd
Hoe het die Suezkanaal die seeroete om die Kaap geaffekteer?
Die skepe wat die roete om die kaap gebruik het verminder
Waarom is die Suezkanaal belangrik vir die Werelhandel?
Afstande - verkort
Goedere kon gouer afgelewer word
Watter uitwerking het die sluiting van die Suezkanaal op die oliehandelsroete gehad?
Olie moes om die kaap vervoer word, in plaas van die korter roete deur die Suezkanaal
Wat was die uitwerking van die sluiting op soort skepe wat gebou is
Groter skepe - tenkskepe - is gebruik om olie te vervoer
Waarom het die skepe verander
sodat meer olie op 'n slag kon vervoer word - langer tyd en koste te vergoed
Hoe het die veranderde skeepvaart deur die kanaal geaffekteer?
Die groter kepe kon nie daardeur vaar nie en die kanaal het besigheid van tenkskepe verloor
Hoekom is die Suezkanaal wyer en dieper gemaak?
sodat groter en meer skepe daardeur kon vaar
Wat is die naam van die pyplyn wat geopen is
Die Sumed-pyplyn
Waarom word 'n pyplyn gebruik om olie te vervoer
Dit verlig die druk op die Suezkanaal.
Dit is korter en direkter roete
Ook veiiger as daar konflik in die omgewing van die Suezkanaal is.
Hoe het die vervoerstelsel die vraag na handel tussen Europa en die Ooste gereageer?
het 'n kortpad geskep
het veroorsaak dat groter skepe vir massavrag ontwerp is toe die kanaal toe was
is vergroot om groter en meer skepe deur te laat
het tot die bou van 'n pyplyn vir die direkter vervoer van olie gelei
Author
Anonymous
ID
17766
Card Set
SW April 2010
Description
SW - April 2010 - Klastoets - Die Suezkanaal
Updated
2010-05-04T18:44:10Z
Show Answers
Home
Flashcards
Preview