Biologie opsomming April 2010

  1. Waarom produseer die liggaam afvalprodukte (agv wat)
    Liggaamsprosesse
  2. Waarom moet afvalprodukte uit ons liggame verwyder word
    Die afvalprodukte kan skadelik wees
  3. Definieer Uitskeiding
    Die verwydering van afvalprodukte wat tydens liggaamprosess gevorm word
  4. Noem verskillende Uitskeidingsmetodes
    • Koolstofdioksied van respirasie word in longe vrygestel en uitgeasem
    • Lewer skei galpigmente uit as dit hemoglobien in ou rooibloedselle afbreek
    • Afvalstowwe van afbreking van proteiene in liggaam word hoofsaaklik as urine deur niere uitgeskei
  5. Funksie van Vena Cava?
    neem bloed terug na die hart
  6. Funksie van Aorta
    Neem bloed weg van hart
  7. Funksie van nier-aar
    neem gesuiwerde bloed weg van die nier
  8. Nierslagaar
    neem bloed met afvalstowwe na die nier
  9. regternier
    filtreer skadelike afvalstowwe uit die bloed, vorm urine
  10. funksie van die linkernier
    filtreer skadelike afvalstowwe uit die bloed, vorm urine
  11. Ureter
    neem urine van die nier na die blaas
  12. Funksie van die Blaas
    stoor urine
  13. Funksie van sfinkter
    'n spierring wat die vrystelling van urine uit die blaas beheer
  14. Funksie van die uretra?
    dreineer urine uit die blaas
  15. Niere is deel van .....
    urienestelsel
  16. Funksies van urinestelsel:
    • Bloed te versamel wat afvalstowwe bevat en dit te filtreer
    • Nuttige stowwe weer deur die bloed te absorbeer
    • Die afvalstowwe word uitgeskei in 'n vloeistof genaamd urine
  17. afvalstowwe in bloed:
    • ureum
    • ongewenste soute
    • oortollige water
  18. Bloed vervoer:
    • suurstof
    • ureum
    • soute
    • gifstowwe
    • geneesmiddels
    • sommige hormone
  19. wat gebeur in die niere
    Die bloed word gefiltreer om afvalstowwe te verwyder
  20. Wat word nog in die niere gevorm?
    Urine
  21. Wat gebeur met die Urine nadat dit gevorm is
    Dit word in dun buise genaamd ureters vrygestel
  22. Die urine verlaat die blaas deur...
    'n enkele buis genaamd uretra
  23. Wat is die sfikter?
    Dit is 'n spierring aan die begin van die uretra wat die vrystelling van urine uit die blaas beheer
  24. Die niere speel 'n NB rol om te verseker dat...
    die hoeveelheid water in die liggaam op die regte konsentrasie bly
  25. As jou liggaam egter die water nodig het nie, wat sal gebeur?
    die niere sal meer water dmv urine laat uitvloei
  26. Waaruit bestaan 'n ekostelsel
    dit bestaan uit 'n spesifieke gebied en sy lewende en nie-lewende komponente wat afhanklik is van mekaar en gedurig met mekaar in wisselwerking tree
  27. 'n ander term vir lewende komponente
    biotiese
  28. Ander term vir nie-lewende kompnente
    abiotiese
  29. definieer outotrofies
    produseer hul eie kos uit abieotiese stowwe & 'n eksterne energiebron
  30. outotrowe word ook wat genoem
    produsente
  31. definieer heterotrofies
    Hulle kan nie hul eie kos uit abiotiese stowwe produseer nie - moet plante, mikroorganismes, ander diere eet
  32. Heterotrowe word ook wat genoem
    verbruikers
  33. Die verskillende voedingsvlakke in 'n ekostelsel
    trofiese vlakke
  34. Energie vloei van een trofiese vlak na 'n volgende in wat
    'n voedselketting
  35. Dies oorspronklike energiebron vir alle voedselkettings is...
    die Son
  36. Definieer Voedselweb
    'n aantal gekoppelde voedselkettings
  37. Definieer mededinging
    As meer as een organisme van dieselfde bron in 'n ekostelsel eet
  38. Waarom ding Organismes mee
    • Kos
    • Ruimte
    • Gebied
    • skuiling
  39. Wat is die nut van mededinging
    dat 'n balans in die ekostelsel is
  40. Wat is interspesifieke mededinging
    mededunging tussen verskillende spesies en organismes
  41. Wat is Intraspesifieke mededinging
    mededinging tussen organismes van dieselfde spesie
  42. Wat doen ontbinders
    Breek dooie materiaal af
  43. Wat is 'n NB komponent van ontbindersgroep
    • bakteriee
    • fungi
  44. wat gebeur met die dooie materiaal wat ondtbinders ontbind
    dit word in die grond teruggeplaas sodat plante dit weer kan gebruik
  45. Definieer biodiversiteit
    Beskryf alle lewende dinge in 'n ekostelsel
  46. Op watter maniere is Biodiversiteit NB
    • Habitats
    • Voedsel
    • Skoon lug
    • Grondvoedingstowwe
    • Watersuiwering
    • Bestuiwing
    • Watersiklus
    • Voorkoming van gronderosie
  47. Verduidelik Habitats
    Grasvelde, woude en vleilande verskaf habitats vir baie tipes diere
  48. Verduidelik Voedsel
    • Plante vorm basis van voedselketting
    • Herbivore eet plante - karnivore eet herbivore
  49. Verduidelik skoon lug
    • Plante - fotosintese verskaf suurstof - respirasie
    • reguleer vlakke van koolstofdioksied in atmosfeer
  50. Verduidelik Grondvoedingstowwe
    Ontbinders - fungi, bakteriee, erdwurms - beerk dooie materiaal af en omskep dit in basiese voedingstowwe - verryk grond
  51. Verduidelik Watersuiwerkin
    Vleilande = waterfilters wat besoedeling en grondsediment opvang
  52. Verduidelik Bestuiwing
    Plante word deur bye, vlinders, voels. vlermuise bestuif
  53. Verduidelik Watersiklus
    Bome - NB - vorming van reenwolke deur verdamping van water uit blare (transpirasie)
  54. Verduidelik Voorkoming van gronderosie
    Plante = NB - voorkom dat grond wegspoel en gronderosie veroorsaak
  55. Grootste menslike bedreiging vir biodiversiteit =
    habitatvernietiging
  56. Hoe versteur mense habitats
    • - inheemse woude af te kap
    • - vleilande droog te le
    • - riviere op te damg
    • - grond vir nuwe nedersettings, gholfbane, paaie skoon te maak
  57. Definieer indringerspesies
    plante en diere - oorspronklik van ander lande
  58. wat is die probleem met indringerspesies
    • - Sommige indringers kan plaaslike spesies met uitwissing bedreig
    • - Gebruik meer water
    • - groei vinniger as inheemse bome
    • - neem natuurlike gebiede oor
    • - min of geen predatore of siektes - indringerplante en -diere in toom te hou
  59. Definieer stropery
    Behels onwettige vang, versameling of doodmaak vanlewende plante en diere
  60. waarom steel stropers
    • - kos te kry
    • - meeste - geld maak
  61. Wat is 'n geweldige probleem in die Wes-Kaap
    - Die stroop van perlemoen
  62. Wat is perlemoen
    'n skulpvis
  63. Hoe lank neem perlemoen om volwassenheid te bereik
    30 jaar
  64. Waarom is perlemoen onwettig in SA
    omdat die perlemoenbevolking bedreig word. Daar is min volwasse perlemoen oor wat kan voortplant
Author
rayno@live.co.za
ID
14288
Card Set
Biologie opsomming April 2010
Description
Biologie Opsomming RHS vir April 2010 - Afvalstowwe en Urinestelsels
Updated