Lewensorientering toets Maart 2010

  1. Noem die 7 leermetodes:
    • Aaneenskakelmetode
    • Nommervorm-metode
    • Klassifikasie-metode
    • Breinkaarte
    • Akronieme
    • Akrostigons
    • Prente
  2. Verduidelig die aaneenskakelmetode
    • Jy maak 'n storietjie bv.
    • Die storie moet humoristies wees, grapperig, gekleurd, vergroot, verkleing, moet beweging bevat
  3. Verduidelik die Klassifikasie-metode:
    • Dit is een van die oudste wetenskaplike metodes om feite te klassifiseer onder verskillende howe:
    • Duif, arend, spreeu = voels
    • Leeu, aap, bok = diere
    • Rok, broek kous = klere
  4. Wat is die kenmerke van 'n goeie breinkaart?
    • Plaas HOOFGEDAGTE in die middel
    • Die BELANGRIKSTE FEITE kom naaste aan hoofgedagte
    • ONBELANGRIKE FEITE kom verder uit
    • Skryf in HOOFLETTERS op die lyne
    • VERBIND jou lyne
    • KLEUR groepe in
    • NOMMER elke afdeling of rympie
  5. Wat is die wenke van breinkaarte?
    • Nommer elke kaart en plaas dit in 'n leer
    • Herhaal dit ten minste een maal 'n week
    • Hou elke vak se breinkaarte in aparte afdelings
    • Probeer elke dag se klaswerk dadelik doen
    • Kyk vroeg in die oggend of net voor jy gaan slaap na jou breinkaarte. Dit sal verseker dat jou leerwerk in die eksamen baie minder is
    • Barokmusiek help 'n mens beter konsentreer
  6. Verduidelik Akronieme
    • Neem die eerste letter van elke woord wat jy moet onthou en rangskik dit om 'n sinvolle woord te vorm.
    • Maak 'n goeie assosiasie assosiasie
  7. Verduidelik akrostigons
    Neem die eerste letter van elke woord wat jy wil onthou en vorm daarmee 'n begrip wat weer saam 'n sin vorm
  8. Verduidelik Prente
    Teken 'n prent wat 'n eenheid vorm en koppel die kernwoorde aan detail van die prent. Maak byskrifte en gebruik kleur.
  9. Wat is die 5 tipes temperamente?
    • Flegmaties
    • Koleries
    • Sanguinies
    • Melankolies
  10. Verduidelik Flegmaties se sterk punte
    • Kalm
    • Maklike mens
    • Beheersde emosies
    • Vredemaker
    • hoestres-uithouvermoe
    • Dink eers en doen dan
    • Droe sin vir humor
    • lojaal aan vriende
    • staatmaker
    • verdraagsaam
  11. Verduidelik Flegmaties se Swakhede`
    • Ongewillig
    • Besluiteloos
    • Bang
    • selfsugtig
    • Huiwerig om betrokke te raak
    • onentoesiasies
    • terughoudend
    • sarkasties
  12. Verduidelik Koleries se sterk punte:
    • Selfversekerd
    • pionier
    • doelgerig
    • sterk wilskrag
    • self-gedissiplineerd
    • natuurlike leier
    • organiseerder
  13. Verduidelik Koleries se swak punte:
    • Emosioneel ontoereikend
    • onsimpatiek
    • dominerend ongeduldig
    • selfvodaan
    • koppig
    • wil dinge op sy/haar eie manier gedoen he
  14. Verduidelik die sterk punte van Sanguiniese temperament
    • Gaaf
    • spontaan
    • entoesiasties
    • vriendelik
    • sosiaal
    • borrelende persoonlikheid
    • hou van vriende
    • uitbundig
  15. Verduidelik Sanguinies se swak punte
    • Impulsief
    • praatsiek
    • swak wilskrag
    • Vreeslik tegemoetkomend
    • buierig
    • hou daarvan om middelpunt van aandag te wees
    • Het 'n sterk behoefte daaraan om deur almal aanvaar te word
  16. Verduidelik Melankoliese temperanment se sterk punte
    • Analities
    • begaafd
    • talentvol
    • kreatief
    • onselfsugtig
    • vermy die aandag van ander
    • lojaal
    • het hoe standaarde
  17. Verduidelik melankolies se swak punte
    • introspektief
    • liggeraak
    • buierig
    • selfbejammerend
    • suspisieus
    • pessimisties
    • opvlieend
    • besluiteloos
    • perfeksiionisties
    • kraak hom / haarself af
  18. Noem die 5 fassette van 'n heelmens
    • Fisies
    • Emosies
    • Geestelik
    • Spiritueel
    • Sosiaal
  19. Wat is Fisies
    Liggaam
  20. Wat is Emosies
    Gevoelens
  21. Wat is Geestelik
    Gedagtes
  22. Wat is spiritueel
    Gees / Siel
  23. Wat is Sosiaal
    Verhoudings
Author
rayno@live.co.za
ID
10932
Card Set
Lewensorientering toets Maart 2010
Description
Lewensorientering toets opsomming - Maart 2010
Updated