Sosiale Wetenskap Opsomming

  1. Wanneer is Hitler gebore
    20 April 1889
  2. Waar is Hitler Gebore
    Braunau, Oostenryk
  3. Wie was Hitler se pa?
    Alois Shickelgruber
  4. Wie Was Hitler se Ma?
    Klara Poelz
  5. Wat was Hitler se pa (beroep)?
    doaneamptenaar
  6. Toe Adolf drie was het hulle na _____ verhuis
    Passau
  7. Hitler se familie het 'n tweede keer verhuis na ___________
    plaasgemeenskap Hafeld
  8. Hitler 'hulle het 'n derde keer verhuis en het oorkant 'n _______ gebly, vir hoe lank?
    • - reuse Benediktynse klooster
    • - ses maande
  9. In watse vorm was hierdie Benediktynse klooster?
    Swastika
  10. Hitler het 'n talent as _____ gehad
    kunstenaar
  11. Wat is 'n Gimnasium - (Hitler se tyd)
    'n skool wat mense voorberei vir universiteit
  12. Wat is 'n Realschule
    tegniese skool
  13. Watter lande was beskou as die "regverdige nasies"
    • Hongarye
    • Italie
    • besette Nederland
    • Frankryk
    • Belgie
    • Dele van pole
  14. Jode van ______ is ergste getref itm krotbuurte en konsentrasiekampe
    Pole en Balkan
  15. Die definisie van Inflasie
    Wanneer geld al hoe minder werd word - vir dieselfde bedrag geld kan jy minder koop
  16. definieer moreel
    positiewe gevoelens oor jouself en ander (geestelike krag)
  17. Duitsland is gestraf vir sy rol in WO1 by die ...
    Verdrag van Versailles
  18. Die nuwe naam vir Duitsland was:
    Weimar Republiek
  19. Hoe is die Weimar Republiek gestraf vir WO1
    • - moes betaal vir oorlog
    • - Grondgebied is weggeneem
    • - mag nie enige leer gehad het nie
  20. Watter troepe het die Ruhr nywerheidsgebied beset? en wanneer?
    • Frankryk en Belgiese troepe
    • 1923
  21. Waarom het die troepe die Ruhr beset?
    Duitsland nie sy oorlogskuld terugbetaal nie
  22. Nazi-party is 'n afkorting vir:
    Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty
  23. Wanneer is die Nazi-party gestig?
    5 Januarie 1919
  24. Die 29 jaar-oue Adolf Hitler was die _____ lid in die Nazi-party
    7de
  25. Die Nazi-party het teen _____ gewerk
    Demokrasie
  26. Wat wou Hitler doen?
    Gewapende magte versterk
  27. Waarin het Hitler geglo?
    Nasionalisme - trots om 'n Duitser te wees
  28. Die vooroordeel teen jode het bekendgestaan as:
    Anti-Semitisme
  29. Wie was die meerderwaardige ras in Duitsland?
    Ariers / Ubermensch
  30. Wat was die naam van Hitler se boek
    Mein Kampf (my stryd)
  31. Teen 1933 was Hitler ___ van Duitsland
    Kanselier (eerste minister)
  32. Ariers moes hoe gewees het (eienskappe)
    • blond
    • gespierd
    • gesond
    • blou oe
    • sedelik en liggaamlik sterk
  33. Definieer Propoganda
    • Inligting wat deur 'n regering of organisasie versprei word om 'n beleid, idee of saak te bevorder
    • Dit is dikwels misleidende publisiteit en kan bedrieglik en verdraaid wees
  34. Wie was Hitler se minister van propoganda
    dr. Goebbels
  35. Wat was dr Goebbels se verantwoordelikheid?
    Om ariese ideaal te bevorder
    Haatspraak teen jode en ander ongewenstes te versprei
  36. Die ideale duitsland was die ___ ryk
    derde
  37. Definieer Gastapo
    Die geheime polisie - 'n tak van Hitler se gewapende magte
  38. Definieer Steriliseer
    Om geopereer te word om te verhoed dat iemand kinders kan he
  39. definieer Genadedood
    • As iemand doodgemaak word om hom of haar uit erge ellende te verlos
    • deur Hitler gebruik om ongewensdes dood te maak - gewoonlik 'n dodelike inspuiting
  40. Definieer konsentrasiekamp
    • 'n kamp waar duisende mense aangehou is en ontsettend gely het
    • meer as 11 miljoen mense het in hitler se konsentrasiekampe gesterf
  41. Definieer die SS
    Stormtroepe, 'n ander tak van Hitler se gewapende magte
  42. Wanneer het Kristallnacht plaasgevind
    9 November 1938
  43. Deur wie is Kristallnacht beplan en hoekom?
    • - dr Goebbels
    • - om wraak te neem vir die skiet van 'n Duitse diplomaat
  44. Wat het met Kristallnacht gebeur?
    • 100 Jode is doodgemaak
    • 30 000 Jode is na konsentrasiekampe geneem
    • 100de sinagoges is afgebrand en verwoes
    • 7500 Joodse winkels en ondernemings se glasvensters is gebreek
  45. Watter wette is vir die Jode na Kristallnacht aanvaar?
    • Jode is nie toegelaat om openbare geriewe te gebruik nie
    • of om enige beroef te beoefen waar hulle met nie-Jode te doen gehad het nie
    • Hulle is as mindere mense behandel
  46. Wat moes die Jode op hul klere dra?
    die geel Dawidster
  47. Wat is 'n volkslagting?
    vernietiging van 'n hele groep
  48. Die T-4 genadedood program het hoeveel mense doodgemaak
    200 000
  49. Die T-4 genadedoodprogram het hoofsaaklik watse mense doodgemaak?
    • verstandelik gestremd
    • liggaamlik gestremd
    • swakkes
    • bejaardes
  50. Die algemene syfer gebruik vir getal joodse slagoffers is:
    6 miljoen
  51. Die algemene syfer gebruik vir die getal mense (Jode, homoseksuele, Jehovasgetuies ens.) vermoor is:
    11 miljoen
  52. Waarom het konsentrasiekampe ook as doodskampe bekend gestaan?
    Baie min mense het lewend uit die kampe gekom
  53. Eers is gevangenes doodgeskie of doodgeslaan, maar later is hulle
    vergas in krematoriums
  54. Hoeveel doodskampe was daar?
    22
  55. Wat was die Wit Roos vereniging
    'n Weerstandsbeweging in Duitsland wat geweldlose verset teen die Nazi-regering bepleit het
  56. Hitler het beloof om 'n ___ vir sy Ariese ras te kry
    lebensraum = lewensruimte
  57. Watter keuses het Jode gehad
    • - Hulle kon na Brittanje gaan, as hulle as 'n huisbediende sou werk (poste was reeds gevul_
    • - Sommige Jode het weggekruip, maar baie is deur die geheime polisie gevang
    • - Kon na Palestina gaan, as hulle geld gehad het
  58. Volgens watter verdrag is Duitsland vir sy aandeel in WOI gestraf?
    Die Verdrag van Versailles
  59. Hoe is Duitsland volgens die bogenoemde verdrag gestraf?
    • - Die Weimar Republiek moes betaal vir die oorlog
    • - Van sy grondgebied is weggeneem
    • - Hy is nie toegelaat om 'n leer te he nie
  60. Gee 'n ander naam vir Duitsland
    Weimar Republiek
  61. Was was die naam van Duitsland se nywerheidsgebied?
    Die Ruhr
  62. Definieer Inflasie
    As geld al hoe minder werd word, dws vir dieselfde bedrag kan jy minder koop
  63. Wat is anti-semitisme
    Om die Jode te haat
  64. Wie was die meerderwaardige ras in Duitsland
    Die ariers
  65. Wat was die naam van die boek wat Hitler in die tronk geskryf het en wat het hy in daardie boek uiteengesit?
    • Die boek was Mein Kampf:
    • - Hy het sy meesterplan uiteengesit
    • - Duitsland wat slegs met die suiwer Duitse ras, die Ariese ras bevolk is.
  66. Noem 3 ander name vir Ariers
    • Meesterras
    • Suiwerras
    • Ubermensch
  67. Wie mag lede van die staat gewees het?
    Slegs lede wat van Duitse bloed afkomstig was
  68. Wat het Hitler gebruik om die ideaal van die suiwer ras te bevorder?
    Propaganda
  69. Wat het die propaganda ingesluit?
    Anti-semitisme - die jode was minder as 1 persent van die Duitse bevolking, en is geblameer vir enigeiets wat verkeerd was.
  70. Waarom is die Jode deur die Christene gehaat?
    Hulle het die Jode verantwoordelik gehou vir Jesus se kruisiging.
  71. Waar het die Jode in Europa en Duitsland gewoon?
    • Europa - Hulle het apart van die Christene gewoon
    • Duitsland - Hulle het tussen die Christene gewoon, maar is geen sukses gegun as hulle sakelui gehad het nie.
  72. Watter mense was as ongeskik beskou om in Duitsland te woon, behalwe die Jode?
    • - Sigeuners
    • - Verstandelik gestremd
    • - Liggaamlik gestremd
    • - Swart mense
    • - Homoseksuele persone
    • - Jehovasgetuies
  73. Noem 2 ander name vir Sigeuners:
    • Sinti
    • Roma
  74. Wie was Hitler se minister van propaganda?
    Dr. Goebbels
  75. Definieer volkslagting:
    Vernietiging van 'n hele groep
  76. Noem 2 van die vroegste elemente van die vervolging van die Jode:
    • - Kristallnacht
    • - T4 genadedoodprogram
  77. 200 000 mense is dood. Wie was hoofsaaklik die slagoffers?
    • - Verstandelik gestremdes
    • - Liggaamlik gestremdes
    • - Homoseksuele
    • - Jehovasgetuies
  78. Wat was die finale oplossing vir die Joodse vraagstuk?
    Om hulle almal dood te maak
  79. Hoeveel mense is in totaal vermoor?
    11 miljoen
  80. Gee 'n ander naam vir 'n werkkamp:
    Konsentrasiekampe of doodskampe`
  81. Waarom word dit 'n doodskamp / konsentrasie kamp genoem?
    • Doodskamp - Baie min mense het lewendig daaruit gekom
    • Konsentrasiekamp - Omdat daar 'n groot konsentrasie mense in 'n klein gebied gehou is.
  82. Hoe is hierdie mense doodgemaak?
    • - Doodgeskiet
    • - Doodgeslaan
    • - Vergas in krematoriums - nadat hul goue tande uitgetrek is.
  83. Hoeveel werkskampe was daar?
    Daar was 22 doodskampe
  84. Waarom het die groot slagting plaasgevind?
    NB - maak seker
  85. Het al die Duitsers vir Hitler ondersteun?
    Nee, hy is as gewelddadig beskou, veral op die manier waarop hy die Jode doodgemaak het.
  86. Wat het met die Wit roos vereniging gebeur?
    Hulle is gevang, skuldig bevind aan verraad en terreggestel.
  87. Waarom het die mense in Nazi- duitsland stilgebly oor die vervolging van die Jode?
    NB - vind uit
  88. Waarom het hulle Hitler ondersteun?
    • - Hulle het geglo dat Hitlert Duitsland kon red
    • - Hitler het hulle lebenraum of lewensruimte belowe deur te beloof dat hulle ander lande in Europa sou oorneem
  89. hoe is die Duitsers se nasionale gevoel lewendig gehou>
    Die herinneringe aan Duitsland se nederlaag in die laaste oorlog
  90. Daar was min plekke waarheen die Jode kon gaan. Verduidelik:
    • - Die Verenigde State het opgehou om Joodse immigrante te aanvaar
    • - Die enigste manier om na Brittanje te gaan, was om as huisbediendes te gaan werk (poste reeds gevul)
    • - Sommige Jode het gaan wegkruip, maar baie is deur die geheime polisie gevang.
    • - Die Jode wat geld gehad het, het na Palestina gegaan
  91. Die Joodse mense in Duitsland se lewens was streng beheer. Verduidelik
    • - Hulle is verbied om aan openbare lewe deel te neem
    • - Hulle moet hul self in die openbaar identifiseer met die Dawidster.
Author
rayno@live.co.za
ID
10176
Card Set
Sosiale Wetenskap Opsomming
Description
SW opsomming - Maart 2010
Updated